Alles vir Sondag 25 September 2011

25 September 2011

‎1 Timoteus 3 praat met alle Christene en Christenleiers. Ons lewens moet o.a. die volgende kenmerke dra: onberispelik, getrou aan jou huweliksmaat, nugter, verstandig, nie…