ʼn Hewige haelstorm het groot dele van Pretoria en Johannesburg laat Sondagmiddag getref.
Lees meerAlles vir Sondag 2 Oktober 2011
Seun sterf na Tornado buite Ficksburg tref
‘n Negejarige seun is dood en 42 mense beseer nadat ʼn tornado Sondag die Makgeleng informele nedersetting buite Ficksburg getref het, berig EWN.
Bejaarde man sterf, vrou ernstig beseer na aanval
‘n Bejaarde man (75) is dood en sy 71-jarige vrou beseer nadat hulle deur rowers in hul huis aangerand is.
Britse paartjie ongedeerd na nag op Tafelberg
‘n Britse paartjie wat op Tafelberg vermis geraak het is Sondagoggend ongedeerd gevind.
Boer skiet vermeende koperdief
‘n Boer van Limpopo het ‘n vermeende rower doodgeskiet nadat hy hom van koperkabels probeer beroof het.
2 Oktober 2011
Het jy geweet?
Julle en jul word welluidendheishalwe dikwels met mekaar afgewissel
2 Oktober 2011
“Nou het ons ‘n lewende hoop op die onverganklike… erfenis wat in die hemel ook vir julle in bewaring gehou word.” Die opstanding van Jesus…