ʼn 39-jarige vrou se liggaam is Sondagoggend in haar huis in die Setaria-myndorp, tussen Thabazimbi en Northam, in Limpopo gevind.
Lees meerAlles vir Maandag 3 Oktober 2011
Huiswerker se seun vas na moord op gesin
ʼn Man is Maandag in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn gesin op hul kleinhoewe in De Deur, suid van Johannesburg.
Malema is nie in beheer van SA nie: Zuma
President Jacob Zuma sê die ANC en die regering is in beheer van Suid-Afrika en nie die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, nie.
Drie kinders, ses onderwysers sterf in Vrystaat-botsing
Drie kinders en ses onderwysers is dood nadat die bus waarin hulle gery het Maandagoggend teen ‘n vragmotor en nog ‘n ander motor gebots het buite Harrismith in die Vrystaat.
Tornado’s tref Nigel, Ficksburg
‘n Agtjarige kind is dood en 166 mense beseer nadat ‘n tornado Duduza buite Nigel aan Gauteng se Oos-Rand getref het.
‘Los die strooihalms, Afrikaners, as die saak reg is’
Dit was ʼn warm dag in Nairobi. Ten spyte van die stories oor Kenia wat ek voor my besoek gehoor het, was ek stomgeslaan deur…
Pik Botha en sy tyd
Theresa Papenfus ‘n Biografie oor Pik Botha, een van Suid-Afrika se kleurrykste figure, en in sy tyd die langsdienende Minister van Buitelandse Sake ter wêreld….
Praat van die duiwel: ‘n uittreksel uit Pik Botha en sy tyd
’n Enigma, noem mense hom. ’n Raaisel. Hoe verstaan jy iemand soos Pik Botha?
Bloedsusters
Ilse Salzwedel Die verhaal van twee vroue wat doen waarvoor niemand anders kans sien nie… Eileen de Jager en Roelien Schutte se werk is my…
3 Oktober 2011
Woord:
jy-en-jouerig
3 Oktober 2011
“Wat help dit as iemand beweer dat hy glo, maar sy dade bevestig dit nie?… geloof word eers deur dade volkome… geloof wat nie tot…
Uittreksel uit: Bloedsusters
’n Toneel kan enige iets van een uur af neem om skoon te maak. Maar hulle het ook al veertig uur (saam met ander agentskappe)…