Die 20-jarige Johannesburger Dave van Vuuren is Suid-Afrika se nuutste Idol.
Lees meerAlles vir Dinsdag 4 Oktober 2011
Tutu: ANC is erger as apartheidsregering
Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu sê mense wat Suid-Afrika ondersteun het in sy stryd teen apartheid “ween” oor die regering se versuim om ʼn visum uit te reik aan die Tibettaanse geestelike leier, die Dalai Lama.
Man (30) se lyk in steengroef naby Vryburg gevind
ʼn Man se liggaam is Maandag uit die Poppiesbale-steengroef buite Vryburg in Noordwes gehaal.
Tyd ryp vir moderne kultuurbewegings
Die Voortrekkers het onlangs hulle 80ste verjaarsdag met ʼn luisterryke geleentheid in die Voortrekkermonument gevier. Prof. Piet Strauss is hoofleier van die Voortrekkers en het…
Mark Esterhuysen se F-woord veroorsaak sosiale media opskudding
Net meer as ses dae gelede het die nuusleser, Mark Esterhuysen, ʼn opskudding veroorsaak nadat hy verskeie kere gedurende ʼn nuusbulletin op Talk Radio 702 gevloek het.
Dalai Lama kanselleer besoek aan SA
Die Dalai Lama het sy besoek aan Suid-Afrika gekanselleer nadat owerhede nie betyds ‘n visum aan hom kon uitreik nie.
Nuuskommentaar: Polarisasie en perspektiewe
Dié naweek is ‘n bejaarde boer van Limpopo deur vyf verdagte koperkabeldiewe met pangas aangeval een teen die kop gekap.
Roux verskyn Dinsdag voor Bulle se dissiplinêre komitee
es Roux sal na verwagting Dinsdag voor die Blou Bulle se dissiplinêre komitee verskyn.
Tornado tref Duduza buite Nigel
Inwoners van Duduza aan die Gautengse Oos-Rand het begin om die stukke op te tel na Sondag se tornado in die gebied.
Hane lank nie kopaf, Griekwas dalk Bulle se laksman
Die Franse Hane maak toe skandes en die kleine Tonga sit hulle lelik ore aan. Die gejuig in die eilande sal nog lank duur en…
4 Oktober 2011
“Ons moet mekaar liefhê, want liefde kom van God, en elkeen wat liefhet, is ‘n kind van God en ken God. Wie nie liefhet nie,…
4 Oktober 2011
Idioom:
Dit gaan jou blikkies