Die man wa na bewering die sogenaamde ‘Facebook-verkragter’ is, ene Thomas Bester, is deur die Valke in Alberton in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir Vrydag 7 Oktober 2011
Transnet sê meer as 10 duisend betrokke by stormloop
Transnet sê nagenoeg 10 duisend mense was betrokke by vandag se stormloop by sy kantore in Bloemfontein waarin nagenoeg 69 mense beseer is.
Inwoners volgens wet verplig om Sensus-vrae te antwoord
Die statistikus-generaal, Pali Lehohla, sê mense is volgens wet verplig om alle vrae te antwoord gedurende die 2011-sensus wat Maandag begin.
Polisiehoë afgedank na beweerde betrokkenheid by Jackson-moord
Die polisie se voormalige hoof van misdaadintelligensie, genl. Joey Mabasa, is afgedank.
Resensie: Mooi Maria is nog net so mooi
Deur Susan Lombaard Mooi Maria is die ontroerende verhaal van Maria wat eens mooi was, tot die noodlot toegeslaan het. Of was dit die gevolg…
Resensie: Eendsonderend vier vriendskap
Deur Suné van Heerden Met twee swaargewigte in die Afrikaanse toneelbedryf is Eendsonderend ʼn ster-produksie. Dis ʼn gesprek tussen twee jarelange vriende, en jy het…
Resensie: Paloekas stel teleur
Deur Suné van Heerden Ek het met groot verwagting Lulu Botha se stuk, Paloekas – Dagboek van ʼn Single Girl gaan kyk. As ongetroude meisie…
Die ware toets vir haatspraak
~ deur Nico Strydom ~ Adv. Roelof du Plessis SC, senior advokaat van TLU, het tydens ʼn FAK-simposium oor die Julius Malema-haatspraaksaak, gesê die ANC…
‘Afrikaner hier om te bly en homself te laat hoor’
~ deur Nico Strydom Willie Spies, AfriForum se prokureur, het tydens ʼn FAK-simposium oor die Julius Malema-haatspraaksaak, gesê Afrikaners het met dié saak die lyn…
Malema-haatspraaksaak bespreek op Die Groot Debat
Kan die hofbevel wat uit die Julius Malema-haatspraaksaak spruit doeltreffend afgedwing word? Het die saak nie net olie op Malema se vuur gegooi nie? Is…
Nuuskommentaar: Vrot regering, landsvyand of maaifoedies?
“In ‘n demokrasie kry die bevolking die regering wat hulle verdien.”
ANC kap Max du Preez oor ‘maaifoedies’
Die ANC het die joernalis en politieke ontleder, Max du Preez skerp gekritiseer nadat hy die regerende party ‘maaifoedies’ genoem het op die sosiale netwerk, Facebook.
Tutu vier 80ste verjaarsdag
Emeritus aartsbiskop Desmond Tutu vier Vrydag sy 80ste verjaarsdaag
Landbou-onsekerhede bedreig kos op tafel
Terwyl ek my stukkie vis gaar maak staan ek wonder of daar nog enigiets anders is wat ons eet wat nie afkomstig is van ʼn…
7 Oktober 2011
“Hierna het ek ‘n groot menigte gesien wat niemand kon tel nie. Hulle was van elke nasie, stam, volk en taal en het voor die…
7 Oktober 2011
Idioom:
Blou bloed hê