Honderde mense het by die OR Tambo Internasionale lughawe opgedaag om die Springbokke te verwelkom met hul terugkeer van die rugby wêreldbeker.
Lees meerAlles vir Maandag 10 Oktober 2011
Minderjarige het ‘moord op ET erken’
Die minderjarige wat beskuldig word van die moord op die voormalige AWB-leier, Eugene Terre’Blanche, het die polisie geskakel en gesê hy het hom vermoor.
FAK-simposium oor Julius Malema-haatspraaksaak
“Die feit van die saak is die Afrikaners het ʼn lyn getrek, die Afrikaners het gesê genoeg is genoeg, ons gaan ons nie as ʼn slaansak laat gebruik nie”.
Speurhond Willem en die wilddiewe
Willem en Adriaan is terug vir hulle derde avontuur saam! Nadat hulle Europa en die Indiese Oseaan deurkruis het, is hulle dié keer op eie bodem doenig: in die Laeveld, waar daar in die gebied rondom tannie Lolla se plaas op renosters jag gemaak word. Willem-hulle word ingeroep om die stropers te help aankeer.
Bitter heuning
“Ek is Mara, die dogter van Bavaria Mara gebore ter see.” So begin die Sandveldse roman oor die wel en wee van Mara, dogter van Bavaria Mara en Jakop Brandt, die tweede seun van ‘n Sandveldboer van die plaas De Heuwel, teen die oewer van die Bergrivier
Minderjarige ontken dat hy ET vermoor het
Die minderjarige wat beskuldig word van die moord op die voormalige AWB-leier, Eugene Terre’Blanche het in die rondgaande hof in Ventersdorp ontken dat hy deel gehad het in die moord.
Taxi-sleep: Verskeie veloorplantings vir vrou
Die Johannesburgse advokaat wat deur ʼn taxi omgery en meters ver gesleep is, is steeds in die hoësorg-eenheid van die Fourways-hospitaal en sal binnekort verskeie veloorplantings ondergaan.
Sensus-2011 in volle vaart
Suid-Afrika se Sensus-2011 het Maandag in volle vaart begin met hawelose mense en babatjies wat voor middernag gebore is, wat eerste getel is.
ET-moordverhoor begin Maandag
Die moordverhoor van die voormalige AWB-leier, Eugene Terre’Blanche, sal vanaf 10 tot 21 Oktober in die rondgaande hof in Ventersdorp plaasvind.
Nuuskommentaar: Sensus
Nee, niemand is weg dat die regering dit nou nodig het om almal te tel nie.
Afriforum kies sy gevegte juis oordeelkundig
Nadat regter Lamont sy veelbesproke uitspraak oor die AfriForum versus Malema/ANC-haatspraaksaak gelewer het, het ʼn eindelose stroom kommentaar in die media verskyn. In baie gevalle…
‘Malema-haatspraaksaak gaan nie werklik oor die reg nie’
~ deur Nico Strydom ~ Prof Koos Malan, advokaat vir die Vereniging van Regslui vir Afrikaans, het tydens ʼn FAK-simposium, oor die Julius Malema-haatspraaksaak, gesê…
10 Oktober 2011
Waar kom die woord vandaan?
10 Oktober 2011
“Almal wat aan ‘n wedstryd deelneem, ontsê hulleself allerlei dinge. Hulle doen dit om ‘n verganklike oorwinnaarskroon te verkry, maar ons ‘n onverganklike.” (1 Kor…