ʼn Witrenosterkoei en haar kalf is in Pretoriuskop in die Krugerwildtuin deur stropers doodgeskiet.
Lees meerAlles vir Dinsdag 11 Oktober 2011
Video: Cosatu wil aansluit by ANCYL se massa-aksie
Cosatu het bekendgemaak dat hy sal deelneem aan die ANC-jeugliga se beplande optog vir ekonomiese vryheid van die werkersklas en die armes.
Na aanleiding van genl. Chris van Zyl se toespraak*
*Die Groot Debat het ‘n paar mense genooi om kommentaar te lewer oor die onlangse FAK-bespreking oor die Malema-haatspraaksaak. Terwyl die FAK-gespreksaand grootliks oor die…
Sirkusboere
Sonja Loots Dit is die jaar 1903. St. Louis in die Amerikaanse staat Missouri is ’n rokerige, raserige rivierstad. Dit lê ingewig in die samevloeiing…
Beskuldigdes het glo gespog oor moord op ET
Die twee beskuldigdes in die Eugene Terre’Blanche-moorverhoor het glo gespog oor die moord op Terre’Blanche.
Derde verdagte vas na moord op JHB-gesin
ʼn Derde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op ʼn gesin in Walkerville, suid van Johannesburg.
Saak uitgestel teen vrou wat glo oud-Bul wou vermoor
Die saak teen Manda Reyneke, wat daarvan beskuldig word dat sy twee mans gehuur het om die oud-Blou-Bul-rugbyspeler, Deon Helberg, te vermoor is in die Pretoria landdroshof uitgestel tot 4 November.
Nuuskommentaar: SA en indekse
“…Afrika moet besig wees om homself ten gronde te bestuur as Suid-Afrika se vertoning die beste op die kontinent is.”
Polisie maak wapenfonds in Pretoria
Die polisie in Gauteng het beslag gelê op talle vuurwapens en ammunisie by ʼn huis in Valhalla in Centurion.
Vrou wat glo oud-Bul wou vermoor weer in hof
Manda Reyneke wat daarvan beskuldig word dat sy twee mans gehuur het om die oud-Blou-Bul-rugbyspeler, Deon Helberg, te vermoor verskyn Dinsdag in die Pretoria landdroshof.
Terre’Blanche-moordverhoor gaan voort in Ventersdorp
Die Eugene Terre’Blanche-moordverhoor sal na verwagting Dinsdag in die rondgaande hof in Ventersdorp voortgaan.
Oor Bokke se foute en Rooi Draak se ontwaking
Daar sal sekerlik boekdele gespreek word oor die nederlaag van die Bokke en allerlei ontledings sal gedoen word. Om op te som: Die Bokke speel…
11 Oktober 2011
“Ek het die goeie wedloop afgelê; ek het die wenstreep bereik…Nou wag die oorwinnaarskroon vir my, die lewe by God”. (2 Tim 4:7) Ons hoop…
11 Oktober 2011
Idioom:
Ek sien jou liewer op Bloksberg sit voor ek dit doen