‘n Man het na bewering ‘n tienermeisie op pad skool toe in Roodepoort aan die Wes-Rand ontvoer.
Lees meerAlles vir Woensdag 12 Oktober 2011
‘Facebook-verkragter’ pleit skuldig op aanklagte
Die sogenaamde ‘Facebook-verkragter’, Thomas Bester, het skuldig gepleit op aanklagte dat hy twee vroue verkrag en beroof het.
‘ET het panga op bors gehad, was vol bloed’
ʼn Polisieman het Woensdag in die rondgaande hof op Ventersdorp getuig, dat toe Eugene Terre’Blanche se lyk gevind is daar ʼn panga op sy bors gelê het en dat daar bloed op sy gesig was.
Nuuskommentaar: Gaan Belgiese vlinderakkoord vlerke kry?
Dit het kort na die verkiesing duidelik geword dat dit geen gewone koalisievorming kon wees nie
Blou Sjokolade
Dolgelukkig.
Dit is hoe Elle deesdae voel. En sy is nie verniet in die sewende hemel nie:
1. Sy is amptelik verlief.
2. Sy het vrede gemaak met haar nuwe skool.
3. Sy het ’n kamermaat saam met wie daar nie een vervelige oomblik is nie.
4. Sy speel in ’n briljante orkes.
5. En beste van alles, sy gaan binnekort oorsee! Sy kan nie wag om Frankryk te verken nie. Parys se modehuise; Angers se beroemde blou sjokolade …
Toemaar, Dirk!
Wie kan help as ’n mens ’n GROOT bekommernis het? Daar is iets groots fout met die pragtige nuwe wolmus wat Dirk persent gekry het en die skape gee vir hom allesbehalwe goeie raad! Gelukkig weet Dirk sy pa is altyd daar vir hom . . .
’n Heerlike opvolg tot die baie gewilde prenteboek Dirk soek ’n drukkie. Deernisvol en bekoorlik.
Video: “Buck Norris” ‘n internetsensasie
ʼn Bergfietsryer van KwaZulu-Natal het byna oornag ʼn internetsensasie geword nadat ʼn video wat wys hoe ʼn hartebees hom van sy fiets afspring, reeds meer as 5 miljoen keer op Youtube gekyk is.
PTA-wapenvonds behoort glo aan versamelaar
Die wapenvonds wat Maandagaand deur die polisie in ʼn huis in Valhalla in Centurion gemaak is, behoort volgens berigte aan ʼn geregistreerde vuurwapen en ammunisieversamelaar.
Vermeende ‘Facebook-verkragter’ Woensdag in hof
Die man wat na bewering die sogenaamde “Facebook-verkragter” is, ene ‘Thomas Bester’, sal na verwagting Woensdag in die Durban landdroshof verskyn.
David Graaff
Sir David Graaff se unieke Suid-Afrikaanse storie begin waar hy as arm plaaskind skape en varke oppas op Villiersdorp. Soos ’n sprokie word hy as tiener deur ’n welgestelde oom na Kaapstad geneem om by dié se slaghuis te werk. Binne enkele jare is David nie net aan die hoof van die slaghuis nie, maar is hy die verkoelingspionier wat koelstore vir die eerste keer na Suid-Afrika bring – en so sy fortuin maak.
Voorspoedig, verontreg of verdruk
Welstandsoudit van Afrikaners in die nuwe SA Die onlangse debat oor die welstand van Afrikaners in die (nuwe) Suid-Afrika het die behoefte aan ʼn samehangende…
12 Oktober 2011
Het jy geweet?
Die meervoudsvorm kasse in plaas van kaste is byna volledig in onbruik.
12 Oktober 2011
Om jou liggaam te oefen, het wel ‘n bietjie waarde, maar om in toewyding aan God te lewe, het in alle opsigte groot waarde, want…