Alles vir Donderdag 20 Oktober 2011

Rooiwarm

Rooiwarm is die nuutste album uit Andries-Hendrik Potgieter se geledere en beloof om jonk en oud weer opnuut ‘n warm gevoel onder die hart te gee.

20 Oktober 2011

“Kennis begin met die dien van die Here; dit is net dwase wat wysheid en opvoeding gering ag.” (Lees Spreuke 1). Hoe om werklik wys…