Die Appèlhof in Bloemfontein het Woensdag uitspraak voorbehou in die voormalige nasionale polisiekommissaris, Jackie Selebi, se appèlaansoek teen sy vonnis weens korrupsie.
Lees meerAlles vir Woensdag 2 November 2011
Rekord-petrolprys ʼn simptoom van rand-swakheid
Daar is baie wanpersepsies wat bestaan oor die redes vir stygings in die petrolprys…
Video: Borgaansoek van vermeende ontvoerder uitgestel
Die borgaansoek van ʼn man wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn 18-jarige meisie probeer ontvoer het buite ʼn hoërskool in Florida in Johannesburg is Woensdag in die Roodepoort landdroshof uitgestel.
In mekaar se skoene
Respek en empatie is van die belangrikste elemente wat nodig is om goeie verhoudings te bou. In ‘n land soos Suid-Afrika waar ons verskillende rasse, kulture en tale het, behoort respek en empatie meer beklemtoon te word, veral wanneer ons dit ten doel het om brûe te bou.
Nuuskommentaar: Grondbesetting en grondgryp
Niemand hoef te twyfel dat die persepsies diep loop dat wit mense swart mense se grond gesteel het nie.
Dood in Utopia
‘n Moord vind plaas by ‘n bekende Suid-Afrikaanse Universiteit..
ANCYL-woordvoerder in hof na hy joernalis glo ‘dronkaard’ noem
Die ANC-jeugliga se woordvoerder, Floyd Shivambu, het Dinsdag in die Johannesburg hooggeregshof verskyn nadat hy glo ʼn verslaggewer ʼn ‘dronkaard’ genoem het.
Voluit menswees
‘n Bybelse dagboek met ‘n pleister vir elke dag.
Voorbladnooi
Dit is die 1970’s. Diskoteke, rytjies wit poeier, suède-sjoebroekies, seksuele vryheid en Italiaanse playboys is deel van die Europese modewêreld. Nelle Dreyer het dit beleef.
Die Groot Maroelas
Natuurliefhebbers, buitelewe-entoesiaste, vakansiegangers in Namibië en die Kalahari sal hierdie samestelling van stories geniet, maar dit behoort tot ’n wye spektrum lesers te spreek, veral vanweë die tema van liefde wat in die stories resoneer.
Vermeende kaper in huis se dak gevind
ʼn Vermeende kaper is Dinsdag deur die polisie in hegtenis geneem nadat hy gevind is waar hy in die dak van ʼn huis in Highlands North in Johannesburg weggekruip het.
Erepenning vir Hermann Giliomee
Dit is vir die FAK ’n buitengewone voorreg om sy hoogste eerbetoon, die Erepenning, aan prof. Hermann Giliomee te bewys.
Selebi-saak: Agliotti en Muller se getuienis bevraagteken
Die voormalige nasionale polisiekommissaris, Jackie Selebi, se appèlaansoek teen sy vonnis weens korrupsie sal Woensdag in die Appèlhof in Bloemfontein voortgesit word.
Welversnede pen
Waar kom die uitdrukking “‘n welversnede pen” vandaan en wat beteken dit?
2 November 2011
“Wie ag gee op die woorde van die Here, sal voorspoed geniet; wie op die Here vertrou, met hom gaan dit goed.” (Lees Spreuke 16)…