Twee maande na die gelykheidshof die omstrede lied Dubul ‘ibhunu (Skiet die boer) verban het, het ANC-jeugligaleier, Julius Malema, dit glo op ʼn verhoog in Mauritius gesing.
Lees meerAlles vir Sondag 6 November 2011
Minister se personeelhoof glo afgedank oor Facebook-uitlatings
Die minister van landbou, Tina Joemat-Petterson, se personeelhoof is glo afgedank nadat hy omstrede uitlatings gemaak het op die sosiale netwerk Facebook.
Slotbetoë in Malema-verhoor Sondag gelewer
Die dissiplinêre verhoor van die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, is Sondag by Luthuli-huis in Johannesburg voortgesit.
R1,6 miljard vir stralers vir Zuma en Motlanthe
Die staat gaan glo nagenoeg R1,6 miljard spandeer op twee nuwe langafstand-stralers vir president Jacob Zuma en adjunk-president Kgalema Motlanthe.
FAK toekenning vir besondere kultuurprestasie: dr. Hans Fransen
Die FAK oorhandig graag die Toekenning vir Besondere Kultuurprestasie aan dr. Fransen vir sy pionierswerk in die optekening, bewaring en kontekstualisering van die Kaaps-Hollandse argitektuurskat in Suid-Afrika; sy ontledings van ander kunsvorme; sy verlewendiging van die plaaslike kunserfenis en sy bydrae tot die simboliese begrip daarvan; en vir die na-vore-bring en perspektiefstelling van die kuns, argitektuur en ontwikkelingspatrone uit Afrikanergeskiedenis.
Uitspook
Woord: uitspook Betekenis: Oplos, uitmaak, tot ʼn resultaat kom deur te veg: Laat hulle die sakie tussen hulle uitspook. Verkry, verwerf deur daarvoor te veg, te…
6 November 2011
“Die Here gee aan die mens die lewe. Die Here sien deur die hele mens.” (Lees Spreuke 20) Om oop voor die Here te leef,…