Die grootste probleem met plaasmoorde is die feit dat daar geen amptelike statistieke oor die onderwerp bestaan nie.
Alles vir Maandag 7 November 2011
ANC-binnegevegte ʼn bate vir Afrikaners
…die ou verskoning dat dit slegs Afrikaners is wat gesondig het en dat als hulle skuld is, raak selfs nou bietjie dik vir ‘n daalder onder die swart armes.
7 November 2011
“Wie na reg en liefde strewe, aan hom word ‘n vol lewe en eer geskenk.” (Lees Spreuke 21) Liefde en geregtigheid is twee eienskappe van…