Die uitkoms van die dissiplinêre verhoor van ANC-jeugligaleier Julius Malema en vyf van sy kollegas sal Donderdag aangekondig word.
Lees meerAlles vir Woensdag 9 November 2011
Saak teen LUR-bestuurder wat matriek omry
ʼn Saak van roekelose of nalatige bestuur is teen die Gautengse LUR, Humphrey Mmemezi, se ampsmotorbestuurder aanhangig gemaak.
OB ondersoek Derby-Lewis-parool
Die kantoor van die Openbare Beskermer, Thuli Madonsela, het bevestig dat sy ondersoek in stel na die kwessie rakende Clive Derby-Lewis se mediese parool.
Nuuskommentaar: Politiek en sport en om te d*nd*r waar dit nie jeuk nie
In Suid-Afrika is daar net te veel plekke wat jeuk – die land kan nie werklik bekostig dat gekrap – of gedo*nder – word waar dit nie jeuk nie.
Afrikaans is Groot 4 GOUD binne 1 week!
Afrikaans is nie net GROOT nie, dis MASSIEF! Binne slegs 1 week het Afrikaans is Groot Volume 4 – Spesiale Uitgawe goue status behaal! Die…
FAK Toekenning vir besondere kultuurdiens: Dioné Prinsloo
Hierdie toekenning gee erkenning aan haar volgehoue insette op al hierdie gebiede. Dit getuig van haar passie vir Afrikaners en Afrikanergeskiedenis – nie net wat diens ten opsigte van die vaslegging van die verlede betref nie, maar ook wat die bou van die hede en toekoms aangaan.
LUR was in ampsmotor toe dit matriekseun tref
Die Gautengse LUR, Humphrey Mmemezi, was in sy ampsvoertuig toe dit Saterdagoggend ʼn matriekseun in Krugersdorp aan die Wes-Rand omgery het.
Polisie wil eksman ondervra na moord
Die polisie sê hulle sal binnekort die jong ma wat Dinsdagoggend in ʼn beweerde sluipmoordaanval doodgeskiet is se vervreemde man ondervra.
DA verwelkom Midvaal-verslag
Die DA het die openbare beskermer, Thuli Madonselsa, se bevindings rakende wanadministrasie in die Midvaal-munisipaliteit verwelkom.
9 November 2011
“Hou by die waarheid, moet daar nie van afstand doen nie; hou by wysheid, by selfbeheersing, by insig.” (Lees Spreuke 23) Neem hierdie goeie raad…