Opposisiepartye en burgerlike organisasies het die ANC se nasionale dissiplinêre komitee geloof vir sy besluit om die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, vir vyf jaar uit die party te skors.
Lees meerAlles vir Donderdag 10 November 2011
Onthoofde lyk in Knysna gevind
ʼn Man se onthoofde lyk is op ʼn rivierbank in Knysna in die Wes-Kaap gevind.
Malema se dood nie noodwendig demokratiese brood
Mense reageer grootliks uitbundig op die skorsing van vyf jaar wat aan Julius Malema, ANC-jeugleier, opgelê is.
Kemphaan
‘n Kemphaan is ‘n bepaalde veglustige waadvoël, Philomachus pugnax, waarvan die mannetjie in die paartyd ‘n massa lang kraagvere ontwikkel; maar in sy figuurlike betekenis…
10 November 2011
“Moenie slegte mense beny nie, moenie by hulle wil wees nie…” (Lees Spreuke 24) Moenie dat slegte mense jou beïnvloed nie, maak jy eerder ‘n…
Malema geskors, moet uittree as leier
Die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, is uit die party geskors en moet afstand doen van die leierskap.
Malema moet ‘voorberei om geskors te word’
Die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, moet hom voorberei om uit die regerende party geskors te word, aldus verskeie koerantberigte Donderdag.
Henning se ouers nader hof oor toesig van kleinkind
Die ouers van die vermoorde Chanelle Henning het ʼn aansoek voor die Noord-Gautengse hooggeregshof gebring om toesig van hul kleinseun te kry.
Nuuskommentaar: Grondwetlikheid en die burgerlike samelewing
Om ‘n oorkoepelende burgerregte-organisasie tot stand te bring is een deel van die proses.