Die Proteas het Australië Vrydag met agt paaltjies geklop om 1-0 voor te loop in die reeks van twee toetse.
Lees meerAlles vir Vrydag 11 November 2011
11 November 2011
“Wie ‘n gat vir ‘n ander grawe, val self daarin.” (Lees Spreuke 26) In plaas van gate vir ander grawe moet die Christen in liefde…
Identikit binnekort uitgereik na moord op jong ma
Die polisie sê daar sal binnekort ʼn identikit uitgereik word van Chanelle Henning se vermeende moordenaars.
KZN-man wil Malema ‘doodmaak’
ʼn Man van KwaZulu-Natal, geklee in ʼn ‘Superman’-skouermantel, moes vroeër die week verdoof word nadat hy by ʼn winkelsentrum op motors se enjinkappe gespring het en geskreeu het “Ek soek vir Julius Malema”.
Video’s: Airlink-vliegtuig doen noodlanding op OR Tambo
ʼn Airlink-vliegtuig moes Donderdagaand ʼn noodlanding doen op die O.R. Tambo Internasionale lughawe nadat die vliegtuig se voorwiel nie wou uitkom nie.
Ouers wat glo baba vermoor se saak uitgestel
Die verhoor van ʼn man en vrou wat glo hulle twee maande oue babaseuntjie vermoor het sal op 16 April in die Noord-Gautengse hooggeregshof hervat word.
Nuuskommentaar: Malema as simptoom én probleem
Herman Toerien spekuleer oor die moontlike redes waarom die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, nie skuldig bevind is daaraan dat hy rassistiese uitlatings gemaak het nie….
Kerjakker
Kom kerjakker op Maroela Media!