ʼn Bekende wildboer van Orkney, Marius Els, is Saterdagaand deur sy mak seekoeibul, Humphrey, doodgebyt.
Lees meerAlles vir Sondag 13 November 2011
Ses kinders sterf in gru-ongeluk
Ses kinders is Sondag in ʼn gru-ongeluk dood toe die bussie waarin hulle gery het teen die pilaar van ʼn brug in Meyerton gebots het.
Oud-Springbok glo vermoor
Die voormalige Springbok-losvoorspeler, Solly Tyibilika, is glo Sondagmiddag in Kaapstad doodgeskiet.
Seekoei byt man dood in Nwes
ʼn 52-jarige man is Saterdagaand deur ʼn seekoei doodgebyt by ʼn reservaat buite Klerksdorp in Noordwes.
Foto’s: Duisende wys steun vir Pretoria by AfriForum-musiekfees
Meer as 30 000 mense het Saterdag by die Voortrekkermonument in Pretoria saamgetrek om hul steun vir die behoud van Pretoria se naam en die Voortrekkermonument te wys.
Bekende krieketskrywer het glo selfmoord gepleeg
Die bekende krieketskrywer Peter Roebuck, wat Saterdagaand dood gevind is in ‘n hotel in Claremont in Kaapstad, het glo selfmoord gepleeg.
13 November 2011
“Wie sy sonde wegsteek, moet niks goeds te wagte wees nie; wie sy sonde bely en daarvan afsien, sal genade ontvang. (Lees Spreuke 28) Hierdie…
Kiep-kiep
Kiep-kiep is ‘n uitroep om hoenders na jou te lok, maar dit kan ook in die uitdrukking kiep-kiep roep gebruik word wanneer jy ‘n algemene aantyging maak…