Een van die mans wat na verwagting Vrydag in die hof sal verskyn in verband met die moord op Chanelle Henning is glo ʼn goeie vriend van Henning se eksman, Nico.
Lees meerAlles vir Donderdag 17 November 2011
Kinderporno-saak: Familielede kry borg
Agt familielede van Pretoria, wat op talle aanklagte tereg staan wat verband hou met kinderpornografie, is in die Noord-Gautengse hooggeregshof op borgtog vrygelaat.
Tuinier 18 jaar tronk toe na hy vrou met graaf doodslaan
ʼn Tuinier is Donderdag 18 jaar tronkstraf opgelê in die Noord-Gautengse hooggeregshof vir die moord op ʼn Pretoria vrou, wie se man hom glo gehuur het om dit te doen.
Solidariteit beklink oorwinning in regstelsaak teen Tshwane-munisipaliteit
Die arbeidshof in Johannesburg het Donderdag beslis dat die Tshwane-munisipaliteit onbillik regstellende aksie toegepas het deur nie een van sy werknemers vir ʼn hoër pos te oorweeg nie weens sy velkleur.
Hartklop
Pierre Vigoureux Van die begin af kon mens sien dat Pierre Vigoureux ‘n sanger in sy hart is. Op vyfjarige ouderdom begin hy solo optredes…
Niklaas van Rensburg: Die Siener – Uittreksel 2
“… hy het in ’n gesig gesien hoe Boerewonings afgebrand word, Boerevrouens weggevoer en in die kampe gestop word en dat talle sterfgevalle onder hulle voorkom; hoe boerderye verwoes word; hoe die Engelse die Vrystaat binneval, hulle vlag in Bloemfontein hys en later ook Pretoria inneem…”
Niklaas van Rensburg: Die Siener – Uittreksel 1
In verband met Engeland se krediet by Amerika teken Anna in daardie tyd op: “Die varke hardloop oor ’n damwal. Die dam is vol [massas geld in Amerika, volgens die Siener]. As ons weer sien, is die dam leeg. Die vloerklippe maak die dam vol [Amerika se staatskas is vol skuldbewyse, volgens die Siener].”
Grootste treffers sover
Nicholis Louw Hulle noem hom SA se Poprockridder! Dit is die Ritmegeneraal Nicholis Louw. Hier is sy grootste treffers sover: die gewildheidsvrug van sewe ryp,…
NRG
NRG Die vier latte van die opwindende nuwelingstingelbênd NRG gryp die ritme met vuurwarm verleiding! Dink net: ‘n Toonaangewende, kommersiële popgroep soos Westlife en ‘n…
Chanelle Henning-moord: Eks-Olimpiese atleet in hof
ʼn Voormalige Nigeriese Olimpiese atleet, Ambrose Monye, en ʼn medebeskuldigde, Preshan Singh, het Donderdagoggend in die Pretoria landroshof verskyn in verband met die moord op Chanelle Henning.
Nuuskommentaar: Barack Obama grom vir Sjina
Vir Suid-Afrika, wat nouer en nouer betrekkinge met Sjina aanknoop, ook deur die Brics-vennootskap, is dit weer ‘n geval van hom bevind aan die ander kant van die wêreldmening.
Victor: my reis – Victor Matfield met De Jongh Borchardt
Een Wêreldbeker, ‘n reeks-oorwinning oor die Britse en Ierse Leeus, twee Drienasies-titels, drie Super Rugby-trofeë en drie Curriebekers… Dit is een man se buitengewone prestasies in ‘n loopbaan wat oor 16 ongelooflike jare gestrek het. Sy naam is Victor Matfield, en hy is ‘n internasionale en Suid-Afrikaanse sportlegende. Jy wíl sy storie lees…
‘Malema-tenderkontrak kan nie gekanselleer word’
Die Openbare Beskermer sê ʼn tenderkontrak in Limpopo waaruit die geskorste ANC-jeugligaleier Julius Malema voordeel trek, kan nie gekanselleer word nie.
Victor: my reis – Uittreksel 2
Hoofstuk 15: Van Dublin na Soweto Bladsy 216 Ons het nie geweet wat om te verwag nie. Dit was interessant om te sien Soweto lyk…
Onderwyser vas na hy glo leerlinge verkrag
ʼn Onderwyser van ʼn hoërskool in Daveyton aan die Oos-Rand is in hegtenis geneem nadat hy glo minstens 11 leerlinge verkrag het.
Victor: my reis – Uittreksel 1
Hoofstuk 7: Die begin van ‘n droom Bladsy 100 Ek kon nie wag om die Groen en Goud oor my kop te trek vir die…
Henning-moord: Nóg drie verdagtes in hof
Drie verdagtes wat glo betrokke was by die moord op Chanelle Henning sal Donderdag in die Pretoria landdroshof verskyn.
Borgaansoek vir twee verdagtes in sataniese ritueel-saak
Die borgaansoek van twee van die vyf mans wat daarvan beskuldig word dat hulle twee meisies aan die brand gesteek het tydens ʼn beweerde sataniese ritueel, word Donderdag voortgesit.
Vliegtuig maak noodlanding by Wonderboom-lughawe
Die burgerlugvaartowerheid ondersoek ʼn voorval waar ʼn vliegtuig gedwing is om op sy maag te land by die Wonderboom-lughawe, noord van Pretoria.
Nog steeds
Het jy geweet dat “nog steeds” altyd los geskryf word?