Die ANC sê die “sensuur” wat op ʼn inskrywing oor die party op die aanlyn-ensiklopedie Wikipedia aangebring is, kom neer op “vandalisme” en is “onbeskaafd”.
Lees meerAlles vir Woensdag 23 November 2011
Metrobeampte vas na hy glo moord op kollega erken
ʼn Tshwane metropolisiebeampte is Dinsdag in Moria in Limpopo in hegtenis geneem nadat hy aan ʼn pastoor gesê het dat hy ʼn kollega doodgemaak het.
Boeremag-verhoor nader einde
Die hooggeregshof in Pretoria het Woensdag slotbetoë aangehoor in die sogenaamde Boeremag-verhoor.
Zuma-huurvlug kos meer as R6 miljoen
ʼn Huurvlug vir president Jacob Zuma se reis na Amerika in September vanjaar het meer as ses miljoen rand gekos.
Van Eck-moord: “Beskuldigdes het my beroof”
Die ma van die vermoorde Michael van Eck (23), het Woensdag in die rondgaande hof op Virginia gesê sy is “beroof” deur haar seun se vermeende moordenaars.
Taxi-sleep: Adv. gee eerste treë na ongeluk
Die Johannesburgse advokaat wat vroeër vanjaar deur ʼn taxi omgery en meters ver gesleep is, het haar eerste treë gegee na die voorval wat meer as twee maande gelede plaasgevind het.
Ontkenners is die grootste verloorders
Die SA Weermag, Louis Bothma ingesluit, het die oorlog gewen. Die politici, en dit sluit die huidige regering in, het die vrede verloor.
23 November 2011
“Die wat gesond is, het nie ‘n dokter nodig nie, maar die wat siek is. Ek (Jesus) het nie gekom om mense te roep wat…
Nóg ‘n plaasaanval in Wes-Kaap
ʼn 59-jarige vrou is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat sy op die plaas Blauwkrans buite Grabouw in die Wes-Kaap aangeval is.
Chanelle Henning-moord: Vyf in hof, saak uitgestel
Die vyf mans wat aangekla word van die moord op Chanelle Henning het Woensdagoggend vlugtig in die Pretoria landdroshof verskyn.
Nuuskommentaar: Media en COP 17
Pas het die regering saam met sy burgers, die media hard in die tande geskop, of ‘n groot premie gaan op die media geplaas word om ‘n vlagskipprojek van die regering aan die groot klok te hang.
Vrou verkrag, bejaarde paartjie beroof op vakansie in KZN
ʼn Vrou van Gauteng is voor haar tienerseuns verkrag en ʼn bejaarde paartjie is beroof by ʼn vakansieoord in Richards Bay in KwaZulu-Natal.
14-jarige skiet 12-jarige by skool
ʼn 14-jarige seun is Dinsdag in hegtenis geneem nadat hy ʼn 12-jarige meisie by hul laerskool in Vanderbijlpark in die voet geskiet het.
Man tronk toe na moord op bejaarde
‘n 26-jarige man is Dinsdag 22 jaar tronkstraf opgelê vir die moord op Willie Andries Pretorius (64) in Augustus 2009.
Die korrekte woord: aanmerking of opmerking?
Taalgebruikers struikel dikwels wanneer hulle moet kies tussen hierdie twee woorde.