Die voormalige nasionale atletiekkaptein, Arnaud Malherbe, is vir 33 maande uit atletiek geskors nadat hy die voormalige wêreldkampioen, Caster Semenya, beledig het.
Lees meerAlles vir Saterdag 26 November 2011
Vier vas na plaasaanvalle in Wes-Kaap
Vier mans is verlede week in hegtenis geneem in verband met plaasaanvalle in Grabouw en Malmesbury in die Wes-Kaap.
Student val ses verdiepings na sy dood
ʼn Derdejaar-handelstudent aan die Universiteit van Kaapstad is Donderdag dood nadat hy uit sy kamervenster op die sesde vloer geval het.
Krupsies
Vol krupsies wees?
Politieke korrektheid: ʼn Eenrigting-doodloopstraat en geen oplossing
Een van die mees kontensieuse onderwerpe vandag is sekerlik politieke korrektheid. Dit staan feitlik buite twyfel dat politieke korrektheid, ʼn moreel-utopiese idealisme en wit skuld blywende konsepte van Suid-Afrika se sosiale en politieke landskap geword het.
26 November 2011
Die saaier saai die woord… daar is mense by wie daar soos op goeie grond (ontvanklike harte) gesaai is, wat die woord HOOR en AANVAAR…