Die Johannesburgse advokaat wat meer as twee maande gelede deur ʼn taxi omgery en meters ver gesleep is, is uit die Fourways-hospitaal ontslaan.
Lees meerAlles vir Sondag 27 November 2011
Malema haatspraak-verhoor by MRK aangehoor, meer as 500 klagtes
Die Menseregtekommissie (MRK) se verhoor rakende klagtes van haatspraak teen die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, vind op 28 en 29 November in Braamfontein plaas, het die Afrikanerbond gesê.
AfriForum na Verenigde Nasies oor plaasmoorde
ʼn Afvaardiging van die burgerregte groep AfriForum sal volgende week die Verenigde Nasies se Menseregteraad Forum in Genève, Switserland bywoon vir bewusmaking van plaasmoorde in Suid-Afrika.
Soektog na vermiste SA-man voortgesit
Die soektog na ʼn Suid-Afrikaanse man wat in Timboektoe in Mali ontvoer is, is Sondag voorgesit.
Malema wil ‘n boer word
Die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, sê sy politieke loopbaan is verby en hy is van plan om met beeste te boer.
‘n Seerplek soen
Waar kom dié uitdrukking en gebruik in Afrikaans vandaan?
27 November 2011
“Skielik het daar ‘n groot storm losgebars, en die golwe het in die skuit geslaan… Toe staan Hy (Jesus) op, bestraf die wind en sê…