Elke landsburger het ‘n plig om dié euwel hok te slaan, al is dit net om verdagte gevalle aan te meld. Môre is dalk te laat vir daardie geval.
Alles vir die maand November 2011
Liasseer onder: Kommunikasie, verbrokkeling van
‘n Goeie voorbeeld van wat kan gebeur wanneer kommunikasie begin verbrokkel…
Wenners van die oorlog
My slotsom is dat almal juis gewén het.
28 November 2011
“My dogtertjie lê op haar uiterste… en Hy (Jesus) sê toe (vir haar pa): ‘MOET JOU NIE ONTSTEL NIE. BLY MAAR NET GLO!’… Hy vat…
Taxi-sleep: Adv. uit hospitaal ontslaan
Die Johannesburgse advokaat wat meer as twee maande gelede deur ʼn taxi omgery en meters ver gesleep is, is uit die Fourways-hospitaal ontslaan.
Malema haatspraak-verhoor by MRK aangehoor, meer as 500 klagtes
Die Menseregtekommissie (MRK) se verhoor rakende klagtes van haatspraak teen die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, vind op 28 en 29 November in Braamfontein plaas, het die Afrikanerbond gesê.
AfriForum na Verenigde Nasies oor plaasmoorde
ʼn Afvaardiging van die burgerregte groep AfriForum sal volgende week die Verenigde Nasies se Menseregteraad Forum in Genève, Switserland bywoon vir bewusmaking van plaasmoorde in Suid-Afrika.
Soektog na vermiste SA-man voortgesit
Die soektog na ʼn Suid-Afrikaanse man wat in Timboektoe in Mali ontvoer is, is Sondag voorgesit.
Malema wil ‘n boer word
Die ANC-jeugligaleier, Julius Malema, sê sy politieke loopbaan is verby en hy is van plan om met beeste te boer.
‘n Seerplek soen
Waar kom dié uitdrukking en gebruik in Afrikaans vandaan?
27 November 2011
“Skielik het daar ‘n groot storm losgebars, en die golwe het in die skuit geslaan… Toe staan Hy (Jesus) op, bestraf die wind en sê…
Atleet geskors na hy Caster Semenya beledig
Die voormalige nasionale atletiekkaptein, Arnaud Malherbe, is vir 33 maande uit atletiek geskors nadat hy die voormalige wêreldkampioen, Caster Semenya, beledig het.
Vier vas na plaasaanvalle in Wes-Kaap
Vier mans is verlede week in hegtenis geneem in verband met plaasaanvalle in Grabouw en Malmesbury in die Wes-Kaap.
Student val ses verdiepings na sy dood
ʼn Derdejaar-handelstudent aan die Universiteit van Kaapstad is Donderdag dood nadat hy uit sy kamervenster op die sesde vloer geval het.
Krupsies
Vol krupsies wees?
Politieke korrektheid: ʼn Eenrigting-doodloopstraat en geen oplossing
Een van die mees kontensieuse onderwerpe vandag is sekerlik politieke korrektheid. Dit staan feitlik buite twyfel dat politieke korrektheid, ʼn moreel-utopiese idealisme en wit skuld blywende konsepte van Suid-Afrika se sosiale en politieke landskap geword het.
26 November 2011
Die saaier saai die woord… daar is mense by wie daar soos op goeie grond (ontvanklike harte) gesaai is, wat die woord HOOR en AANVAAR…
Mooikloof-moord: Vrou se naam bekend
Die polisie het die naam bekendgemaak van die 55-jarige vrou wat se lyk Donderdagaand in ʼn rioolpyp gevind is by die Mooikloof-kantoorpark, oos van Pretoria.
Van Eck-moord: Jong vrou kry tronkstraf
Die veroordeelde Welkom-begraafplaas moordenaar, Chané van Heerden, sal minstens die volgende 20 jaar agter tralies moet spandeer.
Bejaarde paartjie aangeval op plaas in Vredendal
‘n Bejaarde egpaar is vroeg Vrydagoggend op hul plaas in Vredendal deur mans aangeval, het die polisie in die Wes-Kaap berig. Die mans was met messe en skroewedraaiers bewapen.