Die ma van Chanelle Henning, wat op 8 November voor haar seuntjie se kleuterskool doodgeskiet is, het beloof om alle besonderhede rondom die moord op haar dogter bekend te maak.
Lees meerAlles vir die maand Desember 2011
Man ernstig beseer na motor koei tref
ʼn Man is ernstig beseer nadat hy Vrydagaand teen ʼn koei vasgery het op die R53 buite Potchefstroom in Noordwes.
Vroue geterg oor minirokkies
Die Johannesburgse metropolisie het Vrydagaand twee jong vroue by ʼn taxistaanplek gered nadat ʼn skare mans hulle geterg het omdat hulle minirokkies gedra het.
Tronkbestuurder in hof na hy glo vrou verkrag
ʼn Senior bestuurder van die Zonderwater-gevangenis by Cullinan, noordoos van Pretoria, het Vrydag in die Cullinan landdroshof verskyn op aanklagte van verkragting.
Metrobeampte vas oor omkoopgeld
ʼn Metropolisiebeampte is Vrydag in Johannesburg in hegtenis geneem nadat hy glo omkoopgeld van ʼn motoris aanvaar het.
Familie begrawe verkeerde ‘geliefde’
ʼn Familie van KwaZulu-Natal is drie maande nadat hulle ʼn ‘geliefde’ begrawe het, ingelig dat hulle die verkeerde liggaam begrawe het.
‘n Taalkundige se raad vir 2012
Op die drumpel van die nuwe jaar is hier ‘n paar wenke in grammatika wat jy in jou daaglikse omgaan kan toepas!
PetroSA ‘nie verantwoordelik’ vir olielekkasie
Die staatsbeheerde brandstofmaatskappy, PetroSA, het Vrydag gesê hy is nie verantwoordelik vir die olielekkasie by Diaz-strand op Mosselbaai nie.
‘Madiba is nie siek nie’
Die presidensie sê oud-president Nelson Mandela is nie in die hospitaal nie en rus tans by sy huis in Qunu in die Oos-Kaap.
‘Metaalbal’ wat in Namibië neerstort se oorsprong moontlik bekend
Namibië se instituut vir forensiese wetenskap het moontlik vasgestel wat die ‘metaalbal’ is wat verlede maand in die Omusati-gebied neergestort het.
Polisieman vermoor vriendin, self
Die polisiebeampte se vriendin het vroeër ‘n saak van intimidasie teen hom geopen en aansoek gedoen om ‘n beskermingsbevel.
Ma wat glo vyf kinders vermoor weer in hof
Die saak teen ʼn vrou wat daarvan beskuldig word dat sy haar vyf kinders vermoor het, is Donderdag in die Pampierstad landdroshof uitgestel.
Winkelsentrum ontruim ná bomdreigement
Die polisie het Donderdag die Westgate-winkelsentrum in Roodepoort, wes van Johannesburg, ontruim ná ʼn bomdreigement.
Nuuskommentaar: Fokus op 2012 se silwer randjie
Daar is heelwat silwer randjies in die wêreld en Suid-Afrika sal baat om by heelwat hiervan te gaan kers opsteek.
Nog ʼn vrou glo in hospitaal verkrag
ʼn Man wat glo op Kersdag ʼn vrou in die Mahikeng provinsiale hospitaal verkrag het, het Donderdag vlugtig in die Mmabatho landdroshof verskyn.
Jong man sterf na bakkie pilaar tref
‘n Jong man is Donderdag dood nadat sy bakkie omgeslaan en gerol het op die N1 noord net voor die Allandale-afrit in Midrand.
Twee seuns sterf na hulle in pad slaap
Twee tienerseuns is Donderdagoggend dood nadat ‘n motor oor hulle gery het op die Vereeniging-pad naby Potchefstroom in Noordwes.
Rajbansi “was politieke reus”
Raibansi is Donderdag in die ouderdom van 69 jaar in die Umhlanga-hospitaal in Durban oorlede.
Prys van brandstof daal
Die prys van brandstof sal volgende week daal, het die departement van energie Donderdag aangekondig.
Pedagees
Dankie tog vir eenvoudige Afrikaanse taalgebruik!