Die Kaapse feesseisoen word Sondag 4 Desember afgeskop wanneer die kersliggies in Adderleystraat aangeskakel word as deel van ‘n konsert en karnavalparade.
Lees meerAlles vir Saterdag 3 Desember 2011
Straat vernoem na Christiaan Barnard
Patricia de Lille, burgemeester van Kaapstad, het gesê dat straatname in die stad verander word om die verlede te vereer.
Selfmoordkoers baie hoog in SA
Suid-Afrika se selfmoordkoers is hoër as Engeland of Amerika s’n, het Suid-Afrika se Depressie en Angsgroep (Sadag) Saterdag gesê.
Johannesburg as “groenste stad” aangewys
Johannesburg is as die “groenste stad” in Afrika aangewys, het die Ekonomiese Intelligensie-eenheid Saterdag by COP17 bekendgemaak.
Piesangs dooddollies
‘n E-pos wat die rondte doen waarin mense gewaarsku word om vir die volgende drie weke ie piesangs te eet nie, is ‘n e-pos-‘grap’.
Vissersboot brand in Kaapstad hawe
‘n Sjinese vissersboot brand steeds in Kaapstad se hawe teen Saterdagmiddag, het die stad se rampbestuur-eenheid gesê.
Vinnige dorslesser
Heerlike (en maklike!) limonade- en suurlemoensapdrankie: gewaarborg om enige dors te les!
Romplose LP verban uit binnelandse sake-kantoor
Luidens ‘n berig in die “Saturday Star” het die parlementêre oorsigkomitee vir binnelandse sake die kantoor besoek en is Annette Lovemore toegang geweier omdat sy nie ‘n romp aangehad het nie.
Het SA ‘n stemdemokrasie geword?
“…dus is verkiesings gehou soos vereis word, maar die fynere nuanses van die demokrasie – soos die regte van minderhede, die oppergesag van die Grondwet en die skeiding van magte – is mettertyd deur die ANC se politieke mag weggekalwe…” skryf Eugene Brink.
Cwele verdedig ‘geheimhoudingswet’
Siyabonga Cwele, minister van staatsekuriteit het weereens die Wetsontwerp op die Beskerming van Staatsinligting verdedig en gesê dat die doel nie is om die media te muilband nie.
Die steweltjies van Sannie
‘n Storie van ‘n man wat halsoorkop verlief geraak het…
Selebi moet regsfooie betaal
Voormalige hoof van polisie, Jackie Selebi, moet al sy regsfooie aan die staat terugbetaal, het die departement van justisie Vrydag gesê.