ʼn Boer van Nigel is Vrydagmiddag in sy plaashuis oorval, in sy motor se kattebak geboender en toe vir sowat nege en ʼn half uur aangehou.
Alles vir Maandag 5 Desember 2011
Selebi nog nie gesond nie, sê prokureurs
Dit blyk dat Selebi se toestand ernstig is en met sy diabetes verband hou.
Waar lê my voorouers se voetspore?
Ek wens gereeld die familiefoto’s teen my muur word skielik lewendig. Ek wens hulle is 25 jaar oud en klop aan my voordeur. En ek wens ek kan met almal praat. Trouens ek wens ek kan elkeen se lewensloop dophou – van die wieg tot by die graf.