Alles vir Woensdag 7 Desember 2011

7 Desember 2012

“As iemand die eerste wil wees, moet hy die heel laaste en almal se dienaar wees” sê Jesus. Iemand wat ‘n dienende ingesteldheid het is…

Ons sal dit oorleef!

…want elke keer as daar ʼn Boer sterf, verloor ek en jy iets.
Verloor jy ʼn stukkie taal, ʼn stukkie kultuur, ʼn stukkie identiteit en godsdiens.
Verloor ons die voorreg van ʼn Afrikaanse grappie om ʼn braai.
Verloor ons die voorreg van nagereg. Van Hertzogkoekies en Jan Ellis-poeding…