Die geskorste Pretoria polisiebeampte wat in hegtenis geneem is in verband met die moord op Chanelle Henning het in die hof verskyn op aanklagte van korrupsie.
Lees meerAlles vir Saterdag 10 Desember 2011
Man sterf ná honde hom aanval
ʼn Man is dood nadat hy Saterdagoggend deur honde aangeval is buite Zeerust in Noordwes.
Langste woord in Afrikaans
Is dit die langste woord in Afrikaans? Kan jy daarop verbeter?
Gru-botsing op N3 eis 28
Minstens 28 mense is dood toe die minibus waarin hulle gery het Saterdagoggend reg van voor teen ‘n vragmotor gebots het op die N3 buite Harrismith in die Vrystaat.
Boer oor hoekom hy stropers se lyke verbrand
Die hooggeregshof in Pretoria het Vrydag gehoor dat ʼn boer van Noordwes “buite homself” was toe hy besluit het om die liggame van twee vermeende wilddiewe aan die brand te steek nadat sy seun hulle doodgeskiet het.