Die slagoffer se suster is glo ook ʼn paar honderd meter van daar af in ʼn aparte voorval verkrag.
Lees meerAlles vir Maandag 12 Desember 2011
Boer wat glo kind doodskiet in hof vir aanranding
Die saak is uitgestel tot 30 Januarie wanneer hy ook op aanklagte van moord en poging tot moord sal verskyn wat met ‘n ander saak verband hou.
Zuma gevra vir ekstra vakansiedag
President Jacob Zuma is gevra om Suid-Afrikaners vanjaar ʼn ekstra openbare vakansiedag te gee.
Vrou wat glo kinders in kar los kry borg
Sy het glo ʼn ses maande oue baba en 2-jarige in die motor gelos.
Selebi in hospitaal vir mediese toetse
Die voormalige nasionale polisiehoof, Jackie Selebi, is van Pretoria Sentraal gevangenis na die Steve Biko-hospitaal vervoer vir mediese toetse.
Taximan skuldig aan moord ná kinders sterf in gru-ongeluk
‘n Taxibestuurder is Maandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof skuldig bevind op 10 aanklagte van moord en vier van poging tot moord.
Nuwe blitslyn vir taxi-oortredinge
Die Suid-Afrikaanse Taxivereniging (Santaco) het ʼn diens begin waar lede van die publiek taxi-oortredinge kan aanmeld.
Kan ons begrip hê vir vriend én vyand?
Kernvrae waarmee sommige van die eerste historici, soos Herodotus of Thusidides, reeds geworstel het, is dít: Wil ons na ‘n konflik (soos die grensoorlog) kyk uit één observasiepos of uit so véél as moontlik verskillende observasieposte, swart én wit?
12 Desember 2011
Julle sal ‘n “jong donkie vasgemaak kry… Die Here (Jesus) het hom nodig.” Hierdie donkie het die Koning van die wêreld op sy rug gedra!…
Foto van ontvoerde SA man in Mali bring hoop
“Dit was maar moeilik die afgelope paar weke, maar ons hoop ons seun sal tuis wees vir Kersfees”
Nuuskommentaar: Is daar nog “splendid” te put uit die Britse “Splendid isolation?”
Suid-Afrika bly een van die wêreld se voorste skeibrekers wanneer dit kom by lande deur isolasie onder druk plaas.
Zuma het ingegryp in China-teregstelling
“Sy het gesê sy weet nie hoe die dwelms in haar bagasie beland het nie.”
Vier polisiehoë’s knoei glo misdaadstatistiek
Vier top polisiebevelvoerders het in die hof verskyn vir die beweerde manipulering van misdaadstatistiek in Tzaneen.
Heetgebaker(d)
‘n Heetgebakerde politikus?
Veiligheidswagte vas na hulle glo R1 miljoen steel
Drie SBV-veiligheidswagte is Sondag in Selby, Johannesburg in hegtenis geneem na hulle glo R1 miljoen van dié maatskappy gesteel het.
SA vrou in China tereggestel weens dwelms
ʼn Suid-Afrikaanse vrou is Maandagoggend in China tereggestel weens dwelmsmokkelary.
DA vra Zuma om in te gryp in China-teregstelling
Die DA het president Jacob Zuma gevra om ʼn laaste beroep te doen op die Chinese-regering om die lewe te spaar van ʼn Suid-Afrikaanse vrou wat na verwagting Maandag in die land tereggestel sal word.
Pretoria-gesin verskeie kere geskiet
Hulle seun Ruaan (21) is moontlik verlam nadat hy ses keer geskiet is.