Alles vir Maandag 19 Desember 2011

Kits Cappucino

Honderd keer, nee, ʼn duisend maal wou ek al een van my beste vriendinne vir Kersfees hê. In blink papier toegedraai met ʼn groot strik om. Nie net vir onder die Kersboom lê nie, maar veral vir daardie stil, donker nagte wat hulleself so ongenooid deur die jaar deel van jou lewe maak.