Die regspan van twee lede van die sogenaamde ‘Waterkloof-vier’ het Dinsdag gesê dat hulle Gert van Schalkwyk en Reinach Tiedt se vrylating op korrektiewe toesig as finaal beskou en dat daar geen gronde vir appèl is nie.
Lees meerAlles vir Dinsdag 20 Desember 2011
Malema tot PUK-lid verkies in Limpopo
Julius Malema, wie se appèl teen sy skorsing as ANC-lid hangende is, is tot die provinsiale uitvoerende komitee van die ANC in Limpopo verkies.
Uittreksel: Spekskiet
Aangesien oom Bertie Cronje ‘n getroue kerkmens en wyd geliefd in die hele omgewing was, sou die woord “lieg” eenvoudig nie geregtigheid laat geskied nie. Miskien sou “kleurvol gesels” ‘n beter beskrywing wees van hoe die man met die gesproke woord omgegaan het…
Wildtuin waarsku: ‘Maak vol’
Die Krugerwildtuin het Dinsdag ʼn waarskuwing gerig aan besoekers om hulle motors vol te maak aangesien daar ʼn brandstof tekort is in die wildtuin.
Man sterf in heli-ongeluk
ʼn Man is dood nadat ʼn helikopter naby Sun City in Noordwes neergestort het.
Selebi wéér in hospitaal
Selebi is glo Maandag in ‘n ernstige toestand na die hospitaal geneem.
Nuuskommentaar: 2011 slegte jaar vir diktators
Slegte jaar vir diktators – Herman Toerien neem 2011 in oënskou.
Polisie ondersoek porno-webtuiste
Daar is glo ook ʼn video op die webtuiste van ʼn meisie wat lyk of sy onder die invloed van alkohol is en deur ʼn groep van sewe mans verkrag word.
Dol definisies – M, N, O
‘n Paar lawwe definisies.
Brandstoftekort duur voort in Gauteng
Talle vulstasies in Gauteng het nie meer voorraad van sommige grade petrol nie.
Rekordtemperatuur vir dorp in die Wes-Kaap
ʼn Dorp in die Wes-Kaap het tot dusver die hoogste temperatuur vir Desember in die land aangeteken.
Geloftedagtoesprake
‘n Versameling toesprake gelewer op Geloftedag, 2011.