Die veroordeelde voormalige nasionale polisiehoof, Jackie Selebi, is te siek om uit die hospitaal ontslaan te word, het die departement van korrektiewe dienste Vrydag gesê.
Lees meerAlles vir Vrydag 23 Desember 2011
Renosterhorings met ‘gif’ ingespuit om stropery te voorkom
Drie renosters, twee koeie en ʼn kalf, het Donderdag ʼn operasie op die reservaat ondergaan waartydens drie verskillende stowwe in hulle horings ingespuit is.
Bloulig-tiener weer in hospitaal, steeds geen hulp
Thomas Ferreira, wat verlede maand deur ʼn LUR se ampsvoertuig raakgery is in Krugersdorp, is Donderdag weer in die hospitaal opgeneem.
NVG soek na slagoffers van ‘kinderpornografie-netwerk’
Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) probeer steeds nagenoeg 20 kinders opspoor wat glo slagoffers was van ʼn voormalige polisieman wat glo by ʼn kinderpornografie-netwerk betrokke was.
Nuuskommentaar: Geseënde Christusfees
Van die Christen word verwag om Kersfees as ‘n ware Christusfees te vier.
‘Metaalbal’ stort in Namibië neer
ʼn Metaalbal wat sowat 6 kilogram weeg en met ʼn omtrek van 110 cm het verlede maand in die Omusati-gebied in Namibië neergestort.
Man met breinvliesontsteking steeds soek
ʼn Man met ʼn aansteeklike soort breinvliesontsteking was teen Donderdagaand steeds soek nadat hy weg is by ʼn staatshospitaal.
Trein ontspoor na polisie verdagte motor agternasit
Minstens 21 mense is beseer nadat ʼn motor wat deur die polisie agternagesit is van ʼn brug gejaag het en teen ʼn trein gebots het.
Dol definisies – U, V
‘n Paar lawwe definisies.