Stille nag, heilige nag, alles rus; …soete hemelse rus!
Lees meerAlles vir Sondag 25 Desember 2011
Operasie Moegheid aan die gang in W-Kaap
Die verkeersdepartement in die Wes-Kaap het Operasie Moegheid van stapel gestuur in ʼn poging om noodlottige ongelukke op die paaie te verminder, het EWN berig.
Meer as 100 kersbabas reeds in SA gebore
Meer as 100 Kersbabas is reeds vandag in Suid-Afrika gebore, het amptenare Sondag gesê.
Uittreksel – Groete, Fran
“Wat is dit, Meneer?” wil een van die vroue weet wat pas by hom verbygeloop het. “Sjoe,” sê sy dan, “dis baie mooi!”
Regardt voel skielik ongemaklik met die kompliment. Vreemd. Want vir jare lank was staande toejuiging iets waaraan hy gewoond was.
Bekerkoek
Hier is ‘n baie maklike resep – iets wat kinders op ‘n reënerige kers-/vakansiedag kan doen! Dit neem presies 6 minute. Bestanddele: 4 eetlepels koekmeel…
Taxi-sleep: Adv. maak ‘goeie vordering’
Die Johannesburgse advokaat wat deur ʼn taxi omgery en meters ver gesleep is, het volgens haar familie goeie vordering gemaak sedert sy sowat ʼn maand gelede uit die hospitaal ontslaan is.
Twee sterf na bakkie teen boom bots
Twee mans is Sondagoggend dood nadat hulle bakkie teen ʼn boom gebots het in Krugersdorp.
Polisieman vas na meisie in botsing sterf
ʼn Tienermeisie is Saterdag dood in ʼn botsing in Butterworth in die Oos-Kaap waarby ʼn polisiebeampte, wat glo dronkbestuur het, betrokke was.
Kersfees
Kersfees
Kersfees – die rewolusie sonder einde
Ons kan gerus in hierdie besondere tyd van die jaar weer dink aan ‘n ander “rewolusie”. ‘n Rewolusie wat die lewens van ontelbare mense oor die afgelope 2 000 jaar ten goede verander het.