Twee broers het Sondagoggend in Rooskraaldam naby die Vaalrivier in Noordwes verdrink terwyl hulle saam hulle gesin visgevang het.
Lees meerAlles vir Maandag 26 Desember 2011
Man vas wat glo gestremde probeer verkrag
ʼn Man is Saterdagaand in Jeffreysbaai in hegtenis geneem nadat hy glo probeer het om ʼn verstandelik gestremde vrou te verkrag.
Dodetal op paaie styg tot meer as 800
Nagenoeg 800 mense is sedert die begin van die maand op die land se paaie dood, het die Padverkeersbestuurskorporasie Maandag gesê.
Ek het ‘n huisie by die see…
Ek het ‘n huisie by die see…
Seuntjie veg om lewe na hy van hotelbalkon val
‘n Vyfjarige seun veg om sy lewe nadat hy Sondagmiddag van ʼn hotelbalkon geval het in Clarens in die Oos-Vrystaat.
Dokter vas ná botsing
ʼn Mediese dokter is in hegtenis geneem na ʼn botsing in Cullinan, oos van Pretoria, wat die lewens van twee mense geëis het.
Nuuskommentaar : Kan die aardbewings by Augrabies tot grote lei?
Net soos by Augrabies is die wetenskaplikes nie seker wat die aardbewings veroorsaak nie.
Kermiskat?
Geselstrant-uitdrukkings verbind aan die Kersseisoen: wat hulle beteken en waar (sommiges) vandaan kom.
Waarom versoening?
Versoening hou in dat mense sal omgee vir ander, na hulle verhale en ervarings oor sake sal luister, begrip sal toon vir mekaar se stories, mekaar se menswees sal respekteer, dat mense moeite sal doen met mekaar.