Twee fietsryers is Maandag dood nadat hulle deur ʼn polisievoertuig omgery is in Alberton aan die Oos-Rand.
Lees meerAlles vir Maandag 2 Januarie 2012
Drie sterf in bootongeluk
ʼn 42-jarige man en twee jeugdiges is dood na ‘n bootongeluk Maandag op die Bronkhorstspruitdam.
Buurman red seun se lewe na hy in swembad val
ʼn 12-jarige seun het ʼn tweede kans op lewe gekry nadat hy amper verdrink het in ʼn swembad by sy huis in Crystal Park in Benoni.
Ilse Naudé die naweek ter ruste gelê
Die begrafnisdiens van Ilse Naudé sal Saterdag in Johannesburg gehou word.
Nuuskommentaar: SA, die VN-Veiligheidsraad en die Afrika-agenda
Dit val boonop ooreen met die ANC se eeufeesvieringe, en die land hou asem op oor welke staatshoofde en regeringsleiers as gaste gaan opdaag.
Student vas vir spoed
ʼn Student is in hegtenis geneem nadat hy teen 200km/h in ʼn 120km-sone vasgetrek is op die N4 buite Brits in Noordwes.
Man verdrink na epilepsie aanval
ʼn 29-jarige man het verdrink nadat hy ʼn epilepsie aanval gekry het terwyl hy by Kabaljous-strand in Jeffreysbaai in die Oos-Kaap geswem het.