Paramedici van ER24 het vergeefs probeer om ʼn kalf te red nadat dit deur ʼn taxi omgery is in Fisherstraat buite Hillcrest in Durban.
Lees meerAlles vir Dinsdag 3 Januarie 2012
Rowers steel bakkie ná skietgeveg
Die polisie is op soek na drie mans wat ʼn Nissan bakkie gesteel het ná ʼn skietgeveg in Woodmead, noord van Johannesburg.
ATKV-skryfskool: 19 – 23 Maart 2012
Ons het al baie mense gehelp om regtig aan die skryf en publiseer te kom, ons kan jou ook help!
Vermeende renosterstropers in hof
Vier vermeende renosterstropers sal na verwagting Dinsdag in die Thabazimbi landdroshof in Limpopo verskyn.
SA-ners vaar goed in Dakar-wedren
Die Suid-Afrikaner, Mark Corbett, en sy medebestuurder Francois Jordaan het Maandag tydens die tweede fase van die Dakar-wedren goeie vordering gemaak in hul Century Racing CR4-verewaentjie.
Ma wat glo 2-jarige vermoor het in hof
ʼn Vrou wat daarvan verdink word dat sy haar tweejarige seuntjie vermoor het, het Dinsdag in die landdroshof in Mitchells Plain verskyn.
Grilbrigade
“Wie is Tom regtig?” wonder Buks. ’n Mens bars tog nie sommerso by mense se huise in om monsters te vang nie. Hy kyk na die netjiese rooi uniform. Tom dra ook ’n rugsak. ’n Ronde kenteken op die sak vang Buks se oog. Grilbrigade staan op die teken. Is dit iets soos ’n polisie-eenheid wat monsters vang . . .?
David Kramer: ‘n biografie
Dawid Kramer se bekendheid strek wyer as die Karoovlaktes. Sy weghol-treffers en oorrompelende glimlag in die Volkswagen-advertensies het in die 1980’s ’n huishoudelike naam van hom gemaak.
Kits cappucino: Tata 2011
Vir maande lank het ek jou my volle aandag gegee. Jou goed leer ken. My hele lewe rondom jou beplan. En nou, sommer net so, is jy weg. Ongeskik!
Moenie die baba met die badwater uitgooi nie
Waar kom dié uitdrukking vandaan?
Hoogtepunte op Die Groot Debat, 2011: Afrikaners, veral regs, kort konserwatiewe realisme
Is daar ’n egte ‘konserwatiewe tradisie’ onder Afrikaners? In weerwil van die algemene opinie word hieronder aangevoer dat daar met enkele uitsonderings na nie iets soos ’n egte konserwatiewe benadering onder Afrikaners aanwesig is nie.
Polisie bied beloning aan vir inligting oor gesoekte ‘misdadiger’
Die polisie het ‘n beloning van R25 000 uitgeloof vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van ʼn vermeende misdadiger wat vroeër uit aanhouding ontsnap het.
Fietsryers wat deur polisie doodgery is se name bekend
Die twee fietsryers wat Maandagoggend deur ʼn polisievoertuig doodgery is se name is bekend
Drie wat in boottragedie sterf se name bekend
Die drie mense wat Maandag dood is in ʼn fratsongeluk met ʼn motorboot op die Bronkhorstspruitdam se name is bekend.