O moedertaal, o soetste taal!
Jou het ek lief bo alles.
Van al die tale wat ek hoor, niks wat my siel ooit so bekoor!
Alles vir Donderdag 5 Januarie 2012
Boom val man dood
ʼn Man (in sy 40’s) is dood ná ʼn boom Donderdag by Lenasia in Johannesburg op hom geval het, het paramedici gesê.
Pastoor aangekla van derde verkragting
“Die verdagte was glo verbaas toe die polisie vir die tweede keer by sy huis opgedaag het om hom in hegtenis te neem,” het Mulaudzi gesê.
Man (29) skiet sy meisie, self in JHB
“Ek sal jou doodmaak en myself doodmaak en jou familie sal huil.”
AfriForum Jeug nooi matrikulante om uitstaande uitslae aan te meld
AfriForum Jeug het vandag matrikulante uitgenooi om hul inligting aan AfriForum Jeug deur te gee indien hulle nie vandag hul matriekuitslae ontvang het nie.
Matriek-slaagsyfer: vergelyking tussen 2010 en 2011
‘n Grafiese voorstel van die matriekslaagsyfer in 2011 teenoor die matriekslaagsyfer in 2010.
Tienerseun (18) steeds soek na hy glo verdrink het
Die soektog na ‘n tienerseun wat vermoedelik by Silwerstroomstrandoord naby Atlantis in die Wes-Kaap verdrink het, duur voort, het die polisie Donderdag gesê.
Man wat glo vrou laat verkrag, seun doodskiet, dalk binnekort vas
Die polisie in Limpopo is oortuig dat Johan Kotze, die 51-jarige man wat vir die moord op sy stiefseun en aanslag op sy vervreemde vrou verdink word, binnekort in hegtenis geneem sal word.
AfriForum bekommerd oor matriekslaagsyfer – eis moedertaalonderrig
AfriForum beskou die gebrek aan moedertaalonderrig in Suid-Afrika as een van die vernaamste redes vir ‘n groot groep leerders wat nooit hulle skoolloopbaan voltooi nie.
12 beseer in ongeluk op N12, JHB
Twaalf mense is beseer waarvan vier ernstig, toe ‘n privaatsekerheidsvoertuig en ‘n motor Donderdagoggend op die N12 naby Xavierstraat gebots het, het paramedici gesê.
Die donkie is ‘n wonderlike ding
Die donkie het oral in die Afrikaanse taal ingesluip…
Matriekuitslae ‘n foefie, sê Equal Education
Alhoewel die verbetering van die matriekslaagsyfer van 70.2% gevier word, het Equal Education hul sorg uitgespreek en gesê dat die algehele slaagsyfer ‘n foefie is.
Zuma wens matrieks geluk
President Jacob Zuma het Woensdag die verbeterde 2011 matriek-slaagsyfer verwelkom en gesê dit is ‘n “stap vooruit”.
Matriekuitslae: Herskryf die geskiedenis – maar dan moet ‘n mens kan skryf
Die reaksies op die matriek-slaagsyfer van meer as 70 persent is met gemengde reaksie begroet.
Catherine Grobbelaar: My Afrikaanse storie
“Ek is Engels spreekend. Dit klink nie soos die regte “opening line” van ‘n storie getiteled My Afrikaanse Storie nie, maar dis waar…”
My Afrikaanse storie – deur Catherine Grobbelaar
“Ek is Engels spreekend. Dit klink nie soos die regte “opening line” van ‘n storie getiteled My Afrikaanse Storie nie, maar dis waar…”