AfriForum het aangekondig dat hy vandag met ʼn omvattende veldtog teen die regering se hernieude pogings om Afrikaans as onderrigmedium uit skole te verdring, gaan begin.
Lees meerAlles vir Sondag 15 Januarie 2012
Dakar: eindstreep in sig
Giniel de Villiers het gesê dit sal soos sy tweede oorwinning voel as hy sy podiumposisie kan behou wanneer hulle met die finale skof van die Daka-wedren in Peru eindig.
Ses vermeende rowers in Oos-Kaap aangekeer
Ses mans wat glo beplan het om ʼn gewapende roof in die Oos-Kaap uit te voer, is in Port Shepstone, KwaZulu-Natal, aangekeer, het die polisie Sondag gesê.
Renosterstropery: Kruger kry nog 150 wildbewaarders
ʼn Bykomende 150 wildbewaarders sal hierdie jaar by die Kruger Nasionale Park ontplooi word in ʼn poging om renosterstroping hok te slaan, het Edna Molewa, minister van omgewingsake Sondag gesê.
Boikot!
Charles Boycott is daarvoor verantwoordelik dat die woord “boikot” vandag in verskeie tale gebruik word. Kom lees nou die storie agter die uitdrukking!
Parool vir Selebi word dié week oorweeg
ʼn Aansoek vir mediese parool vir Jackie Selebi sal dié week deur korrektiewe dienste oorweeg word, het die departement Saterdag gesê.