ʼn Vrou is dood nadat sy glo minstens 52 keer met ʼn skerp voorwerp gesteek is in Sutherland in die Noord-Kaap.
Lees meerAlles vir Vrydag 20 Januarie 2012
Man sterf na motor deur skoolhek bars
ʼn Man is dood nadat hy Vrydagoggend met sy motor deur ʼn hek by ʼn skool in Elsiesrivier in Kaapstad gebars het.
Sewe skuldig ná wagte dood brand
Sewe mans is Vrydagoggend skuldig bevind aan moord in die Polokwane hooggeregshof ná ʼn transitorooftog vyf jaar gelde waarin vier veiligheidswagte doodgebrand het.
die hartseer stad
…is ons almal broken angels, met ons wonde en ons smart. Loop ons almal met ons letsels, deur die strate van die stad…
Chanelle Henning-moord: Eksman ontken betrokkenheid
Chanelle Henning se vervreemde man, Nico, het enige betrokkenheid by haar moord ten sterkste ontken.
Kits cappucino: My donkerkant
Ek is besig om in my eie persoonlike ‘soul eclipse’ in te beweeg, skryf Fran.
Nuuskommentaar: As die Grondwet struikel
Wanneer een van die liggame struikel, wat ingevolge die Grondwet ingestel is om oor die Grondwet te waak, dan struikel die Grondwet self.
Infowet: Kilometer lange petisie voor Uniegebou uitgerol
Die burgerregtegroep AfriForum het Donderdag ses petisierolle op die staatspresident se grasperk voor die Uniegebou uitgerol.
Solidariteit Beweging stel nuwe Afrikaanse hoëronderwysinstelling bekend
Die Solidariteit Beweging het Donderdag ʼn nuwe Afrikaanse hoëronderwysinstelling, Akademia, bekendgestel.
Foto’s: Nog vloede verwag, talle gered
Die departement van waterwese het Donderdag gewaarsku dat nog vloede kan voorkom by mense wat stroomaf bly van damme in Mpumalanga, Swaziland en suid van Mosambiek.