Die presidensie wil nie kommentaar lewer op ʼn berig in ʼn Sondagkoerant dat die veroordeelde bedrieër, Schabir Shaik, aandring op presidensiële kwytskelding en die terugbetaal van lening aan president Jacob Zuma nie.
Lees meerAlles vir Sondag 22 Januarie 2012
PUK-student verdrink in swembad
ʼn Student aan die Noordwes-Universiteit se Potchefstroomkampus het Saterdagmiddag in ʼn swembad op die kampus verdrink.
Pa kry miljoene na vals verkragting bewerings
ʼn Suid-Afrikaanse uitgewekene is miljoene rande betaal deur die polisie in Amerika nadat hy tronk toe gestuur is op vals bewerings dat hy sy verstandelik gestremde dogter verkrag het.
Twee vas ná hulle hamer-aanval op bejaarde
Die polisie is Knysna het Vrydag twee mans in hegtenis geneem nadat hulle glo ʼn bejaarde vrou met ʼn hamer in haar huis aangeval het.
Sondagkoerant maak nuwe bok-breier bekend
ʼn Sondagkoerant het vandag bekendgemaak wie die Springbokke se nuwe breier gaan wees.
Dawid die wortels gegrawe…
Waar kom dié uitdrukking vandaan?
Tiener voltooi haar solo-wedvaart
ʼn Hollandse tiener het pas die jongste persoon geword om ʼn solo-wedvaart om die wêreld voltooi.
Spektertjies
Maak hierdie maklike spektertjies en hou hulle in die vrieskas tot benodig!