Twaalf mense is beseer waarvan vier ernstig, toe ‘n privaatsekerheidsvoertuig en ‘n motor Donderdagoggend op die N12 naby Xavierstraat gebots het, het paramedici gesê.
Alles vir die maand Januarie 2012
Die donkie is ‘n wonderlike ding
Die donkie het oral in die Afrikaanse taal ingesluip…
Matriekuitslae ‘n foefie, sê Equal Education
Alhoewel die verbetering van die matriekslaagsyfer van 70.2% gevier word, het Equal Education hul sorg uitgespreek en gesê dat die algehele slaagsyfer ‘n foefie is.
Zuma wens matrieks geluk
President Jacob Zuma het Woensdag die verbeterde 2011 matriek-slaagsyfer verwelkom en gesê dit is ‘n “stap vooruit”.
Matriekuitslae: Herskryf die geskiedenis – maar dan moet ‘n mens kan skryf
Die reaksies op die matriek-slaagsyfer van meer as 70 persent is met gemengde reaksie begroet.
Catherine Grobbelaar: My Afrikaanse storie
“Ek is Engels spreekend. Dit klink nie soos die regte “opening line” van ‘n storie getiteled My Afrikaanse Storie nie, maar dis waar…”
My Afrikaanse storie – deur Catherine Grobbelaar
“Ek is Engels spreekend. Dit klink nie soos die regte “opening line” van ‘n storie getiteled My Afrikaanse Storie nie, maar dis waar…”
Emirates-passasiersvliegtuig doen noodlanding
Tegniese probleme met die landingsmeganisme het ʼn Emirates-passasiersvliegtuig genoop om Woensdagmiddag ʼn noodlanding op Kaapstadse Internasionale Lughawe te doen, het die lugredery gesê.
Aandag alle goggas!
Dis ʼn getellery by Londen se dieretuin en niemand word oorgeslaan nie – nie eers die tarantulas nie! Hier is ‘n paar foto’s van die goggas en gediertes wat moes gereedstaan om getel te word.
Gedig: Allerliefste, ek stuur vir jou ‘n rooiborsduif
Allerliefste, ek stuur vir jou ‘n rooiborsduif…
Polisie: Niemand nog vas na verkragting, moord in Modimolle
Die polisie sê berigte dat ʼn verdagte vasgetrek is nadat ʼn vrou van Modimolle (Nylstroom) deur drie werkers verkrag is en haar seun doodgeskiet is, is vals.
Tienerseun (18) het vermoedelik in W-Kaap verdrink
ʼn Tienerseun het vermoedelik verdrink nadat hy Woensdag by Silwerstroomstrand naby Atlantis verdwyn het, het die Wes-Kaapse nooddienste gesê.
Meisie (12) verdrink in dam
ʼn 12-jarige meisie het Woensdag in ʼn dam in George verdrink, het die Wes-Kaapse paramedici gesê.
Dakar: De Villiers op die voorlopers se hakke
Voormalige kampioen, Giniel de Villiers, het Dinsdag in die vierde plek geëindig na die derde fase van die Dakar-wedren in Argentinië.
Pastoor wéér vas vir beweerde verkragting
ʼn 50-jarige pastoor wat vroeër op borgtog vrygelaat is in verband met ʼn saak van verkragting, is weer in hegtenis geneem op nog ʼn aanklagte van verkragting.
Man wat glo vrou laat verkrag, stiefseun doodskiet steeds soek
Die polisie in Limpopo het ʼn beroep gedoen op die publiek om op die uitkyk te wees vir ʼn man wat glo sy 19-jarige stiefseun doodgeskiet het en drie mans gedwing het om sy vervreemde vrou te verkrag.
Gierige Midas of ‘n Midas-aanraking?
Hoe het “Midas” in Afrikaans ingesluip?
Twee sterf in gru-ongeluk buite Polokwane
Twee mense is Dinsdagaand dood in ʼn gru-ongeluk op die R101 buite Polokwane in Limpopo.
My Afrikaans
“Pa is jonk dood, en dit raak ‘n obsessie om sy en sy suster se stories, en ander stories uit ander dele van die land wat gevaar loop om uit te sterf, op te teken. Vrystaat – streekkoerant van Bethlehem – gee uitkomste. Die internet nog een…”
Nuuskommentaar: ANC-eeufees en die Afrikaner
Dat die Afrikaner nie eendragtig saam met die ANC feesvier nie, is ook nie net die Afrikaner se skuld nie.