Raar maar waar!
Lees meerAlles vir Maandag 6 Februarie 2012
MTN-hoofkantoor ontruim ná bomdreigement
MTN se hoofkantoor in Fairland in Johannesburg is Maandagoggend ontruim na ʼn bomdreigement
Brandbestryder sterf na rots op hom val
ʼn Brandbestryder is dood terwyl hy ʼn veldbrand probeer blus het tussen Piketberg en Velddrif in die Wes-Kaap.
Nuuskommentaar: Die briesende hondjie – Malema of die Afrikaner self?
Ons ken almal die beeld van die briesende wollerige brakkie wat grommend tande uitpak terwyl hy verbete ‘n raserige vragmotor agternasit. Die Afrikaner moet waak om nie die beeld te verwerf as die brakkie en Malema as die vragmotor nie.
Baba steeds soek na oppasser hom glo ontvoer
Die polisie soek steeds na ʼn ses maande oue baba wat glo Maandagoggend deur sy oppasser van ʼn huis in Pretoria-Noord ontvoer is.
Nuuskommentaar: Die briesende hondjie – Malema of die Afrikaner self? (Volle berig)
Ons ken almal die beeld van die briesende wollerige brakkie wat grommend tande uitpak terwyl hy verbete ‘n raserige vragmotor agternasit. Die Afrikaner moet waak om nie die beeld te verwerf as die brakkie en Malema as die vragmotor nie.
Menswaardigheid, lojaliteit teenoor nasie eerste prioriteit
“Die onderhandelinge tussen die ANC en NP-regering sedert 1990 was daarom soos manna uit die hemel. Ons droom vir ‘n verenigde en demokratiese Suid-Afrika kon uiteindelik bewaarheid word…”
In SA word meer vermoor as wat op pad sterf
Suid-Afrika is die enigste land in die wêreld waar die moordsyfer die aantal padsterftes oorskry, volgens ʼn verslag van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Rasseverhoudings (SAIR).
Paartjie verdrink tydens fratsongeluk
ʼn Man en vrou het Saterdag tydens ʼn fratsongeluk op ʼn strand naby Port Shepstone verdrink.
Sanger ‘terug uit die dood’, deur polisie ondervra
ʼn Man wat beweer hy is ʼn bekende sanger wat uit die dood opgestaan het is deur die KwaZulu-Natalse polisie vir ondervraging ingeneem.
Man sterf na hy voor trein beland
ʼn Man is dood en sy lyk vermink nadat hy Maandagoggend voor ʼn trein beland het by die George Goch-stasie in Johannesburg.
Man sterf tydens visvang-uitstappie in Umdloti
ʼn Jong man is dood nadat hy Sondag van ʼn boot geval het terwyl hy saam met vriende visgevang het by Umdloti aan die KwaZulu-Natalse noordkus.