‘n Man is in ʼn kritieke toestand in die hospitaal nadat hy Donderdag met sy sportmotor teen ʼn ander motor gebots het in Melkbosstrand.
Lees meerAlles vir Donderdag 9 Februarie 2012
Nuus in konteks: Die rand is nie die probleem nie
Daar word berig dat die ANC nou met die gedagte van ʼn superbelasting op mynbou speel. Hierdie idee is kontroversieel en kommerwekkend op sigself – ʼn soortgelyke idee het bygedra tot die val van ʼn Eerste Minister in Australië – maar dit wat die ANC beoog om met die ekstra belastinggeld te doen, verdien ook verdere ontleding.
Renoster vrek tydens teen-stropingsprosedure
ʼn Renoster het Donderdag gevrek nadat ʼn mikroskyfie en opsporingstoestel in sy horing ingeplant is om die dier van stropery te beskerm.
“Modimolle Monster”: Publiek ondersteun slagoffer
“Jy moet geloof hê in jouself en weet dat Suid-Afrika jou ondersteun. Jy is ʼn baie brawe vrou en ons sal more aan jou dink. My raad aan jou sal wees om kalm te bly in die hof, praat die waarheid en moenie laat sy (Kotzé) se regsverteenwoordigers jou intimideer nie.”
Woordspeletjie: voorwerpe-raai
Woordspeletjie: Verbind die voorwerpe in kolom A met hul beskrywings in kolom B
ET-verhoor uitgestel
Die verhoor van twee mense wat beskuldig word van die moord op die voormalige AWB-leier, Eugene Terre’Blanche, is Donderdagoggend in die rondgaande hof op Ventersdorp uitgestel.
Die wêreld is te klein
Die wêreld het baie klein geword, of het dit?
Vrou vas na sy glo vaslik beweer sy, dogter is verkrag
ʼn Vrou en haar vriend is in hegtenis geneem nadat hulle glo valslik beweer het sy en haar 4-jarige dogtertjie is verkrag.
Bybelse waardes in toekomstige SA gesoek
“…daarom kan, en mag ons nooit moed opgee vir ons land en kontinent nie!”
9 Februarie
“Wat is die mens dat U aan hom dink? U het hom net ‘n bietjie minder as ‘n hemelse wese gemaak en hom met aansien…
Nuuskommentaar: Wit mense met gestremdhede jongste slagoffer van bisarre grondwetlike vertolking
Daar is ook ‘n duur prys te betaal daaraan om mense met gestremdhede aan verdere diskriminasie te onderwerp.
Boer in hof na hy glo seuns molesteer
ʼn Bekende boer van Secunda het Woensdag vlugtig in die landdroshof verskyn op aanklag van die onsedelike aanranding van minderjariges.
VSA-man, SA-vrou in hof na fop-dood
ʼn Voormalige Amerikaanse soldaat wat mense valslik laat glo het dat hy dood is, sal Donderdag in die Sterkspruit landroshof om borgtog aansoek doen.