Die polisie in Kaapstad is op soek na ʼn 36-jarige man wat hulle moontlik kan bystaan in hulle ondersoek na die moord op die eienaar van ʼn bekende gayklub in Kaapstad.
Lees meerAlles vir Vrydag 10 Februarie 2012
Hof verwerp appélaansoek oor twee van “Waterkloof-vier”
Die Pretoriase landdroshof het ʼn aansoek van die departement van korrektiewe dienste om appèl aan te teken teen die vrylating van twee lede van die sogenaamde “Waterkloof-vier”, verwerp.
Foto’s: Twee renosters, een dragtig gestroop in Limpopo
ʼn Dragtige renosterkoei is saam met nog ‘n renoster deur stropers doodgemaak in ʼn wildreservaat in Limpopo.
Wat sê Horak?
Lees die interessante verhaal agter dié Afrikaanse uitdrukking.
10 Februarie
“Waarom staan U so ver weg, Here… Hoe lank gaan U my nog bly vergeet, Here?” (Ps 10 en 13) Ervaar jy nie soms dat…
Wie het die trein in 1990 sien aankom?
Louis du Plessis se bydrae tot die gesprekreeks op Die Groot Debat: “1990 – 2012: Die Nuwe Suid-Afrika se verlede en toekoms in oënskou”.
“Modimolle Monster”: Talle betoog voor hof, saak uitgestel
Die saak teen die sogenaamde “Modimolle Monster”, Johan Kotzé, en sy drie medebeskuldigdes is Vrydag in die Modimolle landdroshof uitgestel.
Skierlik-skieter trou in tronk
Die sogenaamde Skierlik-skieter, Johan Nel, is die week in die Ramochana gevangenis in Rustenburg getroud.
Nuuskommentaar: Wat gesê is en wat nie gesê is nie…
President Jacob Zuma se staatsrede sal in die annale van die geskiedenis ewe veel onthou word vir dit wat verswyg is, as dit wat gesê is.
Vrou swaar gestraf ná hond ly
ʼn Vrou van Krugersdorp aan die Wes-Rand is swaar gestraf nadat sy haar verminkte hond laat ly het sonder om vir hom behandeling te kry.