Die Johannesburgse advokaat wat in September verlede jaar deur ʼn taxi omgery en honderde meters ver gesleep is, het die publiek bedank vir hulle ondersteuning.
Lees meerAlles vir Maandag 13 Februarie 2012
Nuuskommentaar: Nasionalisering en grondhervorming: Hoe grondwetlik verweef is dit?
En geen land wil immers permanent in ‘n toestand van spanning bestaan nie.
Vrou gekaap, vermoor
‘n Munisipale amptenaar van die Oos-Kaap se liggaam is gevind ʼn dag nadat sy as vermis aangemeld is.
Vermoor oor ‘n bier
ʼn 49-jarige man het homself aan die polisie oorgegee nadat hy glo ʼn 19-jarige man doodgemaak het tydens ʼn argument oor ʼn bier.
Vrou sterf tydens betoging
ʼn Vrou is dood en tien mense in hegtenis geneem tydens ʼn betoging oor dienslewering naby Hazyview in Mpumalanga.
Jordaan glo vermoor na rusie oor sokkerwedstryd
Sheldean Human se moordenaar, Andrew Jordaan, is glo doodgemaak na ʼn rusie oor ʼn sokkerwedstryd.
Lyk op Phuket-strand moontlik die van vermiste SA man
ʼn Liggaam wat verlede maand op ʼn strand in Phuket in Thailand gevind is, is moontlik die van ʼn vermiste Suid-Afrikaner.
Valreep
Lees vandag se taaltoffie om uit te vind hoe “valreep” die Afrikaanse vertaling vir “one for the road” geword het.
Sheldean-moordenaar in tronk vermoor
Die man wat in 2008 lewenslank tronk toe gestuur is vir die moord op die sewejarige Sheldean Human, is Sondag in die Leeuwkop gevangenis vermoor.
Wat is ‘n voorheen benadeelde taal?
Wat is ‘n voorheen benadeelde taal? Die onlangse voorstelle vir wysigings aan die Wetsontwerp vir Suid-Afrikaanse tale het die wenkbroue laat lig.
Nog twee vas na moord op gayklub eienaar
Nog twee mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op die eienaar van ʼn bekende gayklub in Kaapstad.
13 Februarie
“Die woord van die Here is volmaak: dit gee lewe… dit is betroubaar… dit gee wysheid… dit dui die regte koers aan… dit bring blydskap……