ʼn 16-jarige meisie en haar 17-jarige kêrel het op Valentynsdag in suidelike Bangladesh selfmoord gepleeg nadat die meisie gedwing is om met ʼn ander man te trou, het die polisie Dinsdag gesê.
Lees meerAlles vir Dinsdag 14 Februarie 2012
Bulls dra pienk vir wegwedstryde
Die Bulls gaan hierdie Superrugby-seisoen in pienk truie vir hul wegwedstryde uitdraf.
SA ma, kinders uit Pakistan gered
ʼn Suid-Afrikaanse vrou en haar twee kinders is op pad terug van Pakistan na Suid-Afrika nadat hulle deur die polisie gered is.
Lemoenseisoen
Durf ’n Mevrou Dominee na hartstog en teerheid hunker? Natuurlik! En die liefde kom kry haar waar sy dit nooit sou verwag het nie. Want Suzy is in die eerste plek ’n bloedwarm, baie mooi vrou.
Vrou vermoor, moontlik verkrag
Die liggaam van ʼn vrou is Maandagaand buite ʼn kantoorblok in Lenasia, suid van Johannesburg, gevind.
Geur van vergifnis
Dit is ’n onwaarskynlike romanse: ’n hardkoppige man in ’n rolstoel en ’n ewe hardkoppige vrou wat hou by haar blokkieshemde en denims. Die pad is lank voor hulle tuiskom en ja kan sê vir die toekoms.
Bestuurder dood, passasier beseer na vragmotorongeluk
ʼn Vragmotorbestuurder is dood en sy passasier is ernstig beseer nadat die vragmotor waarin hulle gery omgeslaan het op die R385 tussen Kimberley en Postmasburg.
Premier gebruik privaat motor om te eis
Die premier van Limpopo, Cassel Mathale, maak glo gebruik van sy privaat motor vir amptelike reise om sodoende duisende rande te eis vir reiskostes.
Nuuskommentaar: FW wil onderhandelingsooreenkomste laat handhaaf
‘n Groter mate van eerlikheid oor wat tydens Kemptonpark gebeur het, en veral verkeerd geloop het, raak nou uit ‘n politieke sosiologiese oogpunt noodsaaklik, maar sal nie gebeur as verguising by voorbaat die manier is nie.
Dieretuin-man deur leeu doodgebyt
ʼn Personeellid van die Johannesburg-dieretuin is deur ʼn leeuwyfie op die dieretuin se leeuplaas, Rietkuil, in die Vredefort-distrik in die Vrystaat doodgebyt.
Dié organisasies bied hoop in SA van 2012
“Politieke dier/tier al dan nie, vir die Afrikaner is die tyd ryp vir besinning oor die nuwe Suid-Afrika se verlede en toekoms. Laat ons praat.” Maretha Maartens neem deel aan die gesprekreeks: “1990 – 2012: Die Nuwe SA se verlede en toekoms.”
Vrou ernstig beseer na mikrovliegtuig in rivier neerstort
ʼn Vrou is ernstig beseer nadat die mikrovliegtuig waarin sy ʼn passasier was in die Klein Brakrivier langs die N2 in George neergestort het.
14 Februarie
“Die Here is my herder, ek kom niks kort nie…” Almal van ons ken Ps 23 uit ons kop. Ons kan identifiseer met wat Dawid…