ʼn Bejaarde man is dood nadat hy deur ʼn Amerikaanse veghond aangeval is in Sherwood in KwaZulu-Natal.
Lees meerAlles vir Woensdag 15 Februarie 2012
Goeie nuus: SAB en regering takel minderjarige alkoholmisbruik
SA Brouerye (SAB) het onlangs kragte gesnoer saam met die regering en ʼn jeugagentskap om ʼn veldtog van stapel te stuur wat alkoholmisbruik onder minderjariges sal vasvat, het SA Good News Woensdag berig.
Hof hoor oor oproepe tussen Henning-moordbeskuldigdes
Die voormalige Olimpiese atleet Ambrose Monye wat beskuldig word van die moord op Chanelle Henning het haar eksman se vriend 55 keer gebel in die maand voor die moord.
Resep: Somer pasta- en hoendergereg
Hoe om die gesin te kry om (baie gesonde) broccoli te eet!
Man ontken verkragting en moord
ʼn Durbanse man het Dinsdag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg ontken dat hy ʼn sesjarige dogtertjie verkrag, sy vriendin vermoor en haar woonstel aan die brand gesteek het.
Piepklein voëltjies migreer 29 000 km
ʼn Klein voëltjie wat maar so veel soos twee eetlepels vol suiker weeg, migreer bykans 29 000 km heen en weer tussen die Arktiese Oseaan en Afrika, het wetenskaplikes Woensdag berig.
Die bont hond in
Hond se gedagtes.
Nuuskommentaar: D-dag – op ‘n manier
Polisiestasies wat skielik van onder ‘n boom af bedryf moet word omdat die departement van openbare werke nie die huurgeld betaal het nie – of sonder water en krag sit omdat munisipale rekenings nie betaal is nie… Dit blyk maar die oortjies van die seekoei te wees.
15 Februarie
“Maak my u wil bekend, Here, leer my u paaie.” Ons wil baiekeer weet wat die Here se wil vir ons is. Die vers hierbo…
Man skiet glo eksvrou se verloofde voor skool
ʼn 37-jarige man is Maandagmiddag in aanskou van ouers en leerder voor ʼn skool in Kaapstad doodgeskiet.
Man (62) ernstig beseer in gholfkarretjie-ongeluk
ʼn Bejaarde man veg om sy lewe in hospitaal in Bethlehem in die Vrystaat nadat hy Dinsdagaand amper verdrink het in ʼn rivier in Senekal na ʼn Valentynsdag-funksie.
Meer as 50 renosters vanjaar gestroop
Twee-en-vyftig renosters is reeds vanjaar in Suid-Afrika vir hulle horings doodgemaak.
Soldaat sterf tydens millitêre oefening in Bfn
ʼn Valskermsoldaat het Dinsdagmiddag tydens ʼn millitêre oefening by die Tempe-lughawe buite Bloemfontein na sy dood geval.
Hoe ek die toekoms sien (en nie sien nie)
“Dit is altyd vir my interessant om te lees hoe mense (selfs uiters liberale mense!) met wysheid agterna na politieke gebeure en groot omwentelinge kyk…” Eugene Brink neem deel aan die gesprekreeks: “1990 – 2012: Die Nuwe Suid-Afrika en sy toekoms in oënskou.”