Die premier van die Noord-Kaap, Hazel Jenkins, het ʼn beroerte gehad voor sy Vrydag tydens haar provinsiale rede inmekaargesak het.
Lees meerAlles vir Saterdag 18 Februarie 2012
Selebi terug in tronk
Die veroordeelde voormalige polisiehoof, Jackie Selebi, is vroeër die week uit die hospitaal ontslaan en teruggeneem na die Pretoria Sent raal gevangenis.
Nkwinti: Grondgryp is nie ʼn opsie nie
Die minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti, sê die idee om grond te eis sonder vergoeding is “uit voeling met die realiteit.”
Polisieman vas na hy glo tienerseun doodskiet
ʼn Studente konstabel wat beskuldig word van die moord op ʼn tienerseun in Soweto is Vrydag in hegtenis geneem, het die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) gesê.
18 Februarie
Ps 36 praat van twee groepe mense. Die goddeloses (God-loses) en die Godvresendes. Die Godvresendes sê van God “U is die bron van die lewe,…