Die polisie in Limpopo sê hulle het een van die provinsie se ‘ergste reeksverkragters’ in hegtenis geneem.
Lees meerAlles vir Sondag 19 Februarie 2012
VF Plus kandidaat wou glo man vermoor
ʼn Vryheidsfront Plus-kandidaat in 2011 se munisipale verkiesing het glo saamgesweer om haar man te laat vermoor.
Paartjie sterf na motor teen boom bots
Twee mense is dood nadat hulle motor Saterdagaand ʼn boom getref het op die R510 tussen Rustenburg en Northam.
Man vas na hy glo vrou verkrag
ʼn Man is in hegtenis geneem nadat hy glo Saterdagoggend ʼn vrou verkrag het in Vaalpark in Sasolburg.
Dr. Mathole Motshekga se menings oor die howe en die Grondwet
In ‘n onderhoud onlangs met Rapport, het ANC Hoofsweep dr Mathole Motshekga voortgegaan met die regering se georkestreerde veldtog om die howe, en by verlenging die…
19 Februarie
Ps 37 sê in verse 1, 7 en 8 dat ons ons nie moet “ontstel ” oor ander mense nie. Bring jou ontsteltenis na die…