Die studente konstabel wat glo die 16-jarige Thato Mokola doodgeskiet het tydens ʼn klopjag by sy huis in Soweto, het Maandag vlugtig in die Roodepoort landdroshof verskyn.
Lees meerAlles vir Maandag 20 Februarie 2012
Ma maak emosionele pleidooi vir vermiste dogter se terugkeer
Die ma van ʼn kind wat reeds langer as tien jaar vermis word, het ʼn emosionele brief geskryf in die hoop dat sy haar dogter weer sal sien.
Uittreksel 3: Broers in die stryd
As dit nie die skroeiende son van die Suid-Afrikaanse somer was nie, was dit die snerpende koue en reën wat hul lewens uiters miserabel buite in die veld gemaak het.
Boer buite Potchefstroom vermoor, vrou erg aangerand
ʼn 49-jarige melkboer is Maandagoggend op sy plaas in Buffelshoek buite Potchefstroom vermoor terwyl sy vrou erg aangerand is.
Loesing vir Zimbabwe-tiener na Facebook-foto
ʼn Hof in Zimbabwe het gelas dat ʼn 17-jarige seun houe met ʼn lat moet kry nadat hy ʼn foto van ʼn vrou op die sosiale netwerk Facebook geplaas het en glo ʼn beledigende byskrif daarby geplaas het.
Idioomgrappe
‘n Paar Afrikaanse idioomgrappe.
20 Februarie
Ons voel baiekeer soos die beskrywing in Ps 40: binne in ‘n diep put, moedeloos en of die ellende net nie wil ophou gebeur nie….
Man glo deur polisie doodgeskiet ná nagklub-klopjag
Die Onafhanklike Klagtedirektoraat (OKD) het Maandag bevestig dat hy ondersoek instel na ʼn voorval waar ʼn man in hegtenis geneem is en glo op pad na die polisiekantoor deur die polisie doodgeskiet is.
Pa verdrink na hy kinders uit rivier probeer red
ʼn 30-jarige pa het Sondag verdrink nadat hy sy twee kinders uit die Krommerivier in St. Francisbaai in die Oos-Kaap probeer red het nadat hulle in die moeilikheid beland het.
Nuuskommentaar: Jacob Rooi sien rooi
Het die ANC se rasbeheptheid nou so ‘n omvang aangeneem dat ander partye dit moeilik vind om nie-rassige partye in die volle sin van die woord te kan wees?
Pretoria-hospitaal reeds vir vyf dae sonder water
Pasiënte by die Tshwane Distrikshospitaal in Pretoria is vir die afgelope vyf dae nie gebad of skoongemaak aangesien daar nie water by die hospitaal is nie, het die DA Sondag gesê.
Adv. Barbie dalk binnekort op parool uit
Die veroordeelde seksmisdadiger, Cézanne Visser of “advokaat Barbie” soos sy in die volksmond bekendstaan, kan dalk binnekort op parool vrygelaat word.
Die Kaapse taalstryders en die Slag van Majuba
“Engels! Engels! Alles Engels! Engels wat jy sien en hoor; in ons skole, in ons kerke, word ons moedertaal fermoor!” – CP Hoogenhout