‘n Bejaarde egpaar is Woensdagmiddag in hulle huis op ʼn plaas buite Bronkhorstspruit beroof en erg aangerand met bakstene en skêre.
Lees meerAlles vir Donderdag 23 Februarie 2012
Goeie nuus: Voortrekkermonument word as erfernisskat verklaar
Die Voortrekkermonument in Pretoria sal as ʼn nasionale erfenisterrein verklaar word, het minister van binnelandse sake, Nkosazana Dlamini-Zuma Maandag gesê, het SA Good News berig.
Man dood, nog een ernstig beseer in motorfietsongeluk
ʼn Man in sy laat 40’s is dood en ʼn 23-jarige man is ernstig beseer na ʼn motorfietsongeluk in Vanderbijlpark.
Gauteng tolstelsel is “hier om te bly”
Die tolstelsel op Gautengse hoofweë is hier om te bly, is ʼn wet en die regering sal geen ongehoorsaamheid duld nie.
Bekdrywer
Duld jy bekdrywers?
Uittreksel: Broers in die stryd
Die aangrypende verhaal van Hendrik Johan Veenstra wat op 4 September 1901 tereggestel is. Sy laaste brief aan sy gesin is ook ingesluit.
Bejaarde vrou beroof, verkrag
ʼn 72-jarige vrou is vroeg Donderdagoggend in haar huis in Port Elizabeth beroof en verkrag.
Uittreksel 2: Broers in die stryd
Nog ‘n Hollander wat in die Kaapkolonie tereggestel is, was Piet de Ruyt, blykbaar die eerste man aan Boerekant wat tereggestel is vir die dra van ‘n Kakie-uniform. Die verhaal rondom De Ruyt se gevangeneming is ietwat komies, maar nie minder tragies as dié van Veenstra nie.
Helpende Hand skors vrywilliger oor verkragting-bewerings
Solidariteit se Helpende Hand het ʼn vrywilliger in die Wes-Kaap van alle aktiwiteite van dié hulporganisasie geskors nadat hy in die hof verskyn het vir die beweerde verkragting van ʼn 12-jarige seun.
23 Februarie
“Neem tog my sonde weg dat ek rein kan wees, was my dat ek witter as sneeu kan wees.” (Ps 51) Ongehoorsaamheid aan die Here…
Hoekom gebruik hulle nie verkykers nie?
Louis du Plessis neem deel aan die gesprekreeks: “Die Nuwe Suid-Afrika se verlede en toekoms”.
Kinders se ouers, ouma sterf in gru-ongeluk
ʼn Nege maande oue babameisie lê in traksie in die Polokwane- provinsiale hospitaal ná ʼn gru-ongeluk waarin haar ouers en ouma gesterf het.
Polisieman wat glo man doodskiet na nagklub-klopjag kry borg
Die polisieman wat daarvan beskuldig word dat hy ʼn man doodgeskiet het na ʼn klopjag op ʼn nagklub in Boksburg, het Woensdag in die hof verskyn en is op borgtog vrygelaat.
Bloulig-ongeluk moet nie “verpolitiseer” word nie
Die ongeluk waarin Thomas Ferreira ernstig beseer is was ʼn “gewone ongeluk” en moenie verpolitiseer word net omdat daar ’n bloulig-voertuig betrokke was nie, het die LUR vir plaaslike regering en behuising Humphrey Mmemezi gesê.
Nuuskommentaar: Begroting, waar is jou angel?
Selfs die beste begroting ter wêreld in die sterkste ekonomie kan nie alles vir almal wees nie, en kan misluk as die uitvoering daarvan nie sonder korrupsie , inhaligheid en wanbesteding plaasvind nie.
Cosatu: ‘Betogings teen tolstelsel gaan voort’
Die vakverbond Cosatu sê hy sal voortgaan met sy beplande aksie teen die tolstelsel op Gautengse hoofweë, ondanks die minister van finansies Pravin Gordhan se aankondiging van laer tolfooie tydens sy begrotingsrede.
Solidariteit: ‘Middelklas grootste verloorders in begroting’
Die vakbond Solidariteit sê ʼn reuse verhoging op die brandstofheffing, ʼn skynverligting in persoonlike inkomstebelasting en die vooruitsig van die implementering van die omstrede tolstelsel op Gautengse hoofweë, maak die Suid-Afrikaanse middelklas die grootste verloorders in vanjaar se begroting.