Sewe mense is in die VSA in hegtenis geneem op aanklagte wat verband hou met die smokkel van renosterhorings.
Lees meerAlles vir Vrydag 24 Februarie 2012
‘Swartes is die vyand’ leer jong seuns op kamp
ʼn Klein en redelik onbekende regse groep, die Kommandokorps, leer seuns so jonk as 13 dat swart mense in Suid-Afrika “die vyand” is
Uittreksel: Hiervandaan
‘n Heerlike uittreksel uit Dana Snyman se boek, “Hiervandaan”.
Twee vas na hulle bejaarde glo met strykyster brand, doodslaan
Twee mans is in hegtenis geneem nadat hulle glo die 78-jarige Johanna Moore met ʼn warm strykyster gemartel en doodgeslaan het.
“Dronk” polisieman bots glo teen gesin se motor
ʼn Man van Umhlanga sê hy sal nie rus voor ʼn “dronk” polisieman wat in sy motor vasgery en sy vrou en dogter beseer het, in hegtenis geneem word nie.
Groot broeder Pravin se lang, magtige vingers
Hoe raak die begroting my? Hoeveel invloed het Pravin Gordhan werklik op ons lewens?
Bejaarde vrou met strykster gemartel, doodgeslaan
ʼn Bejaarde vrou is Woensdagaand met ʼn warm strykyster gemartel voor sy glo met dieselfde yster doodgeslaan is.
Velvet Sky vertragings duur voort
Vlugte van die lugredery Velvet Sky is Vrydagoggend met meer as drie ure vertraag nadat talle vlugte gisters eers vertraag en toe gekanselleer is.
Nuuskommentaar: Volksmoord en versoening
Word die blanke in Suid-Afrika werklik deur volksmoord in die gesig gestaar?